Friday Live: Pieter Koen sing sy weergawe van 'Lady In Red'
Updated | By Etienne Bruwer
Suid-Afrikaanse musikant Pieter Koen het Vrydag saam met Breakfast with Martin Bester gekuier en sy weergawe van 'Lady In Red' opgetree. Kyk die volle optrede hier!

Vir hierdie week se Friday Live het musikant Pieter Koen die Breakfast with Martin Bester span en ons luisteraars behoorlik bederf met sy weergawe van 'Lady in Red'.
Friday Live: Jo Black sing akoestiese weergawe van sy treffer 'Sê My Mamma'
Kyk die volle optrede hier:
Koen het ook meer gedeel oor sy nuutste enkelsnit 'Hier Gaat Ons Alweer' wat tans beskikbaar is op alle platforms.
Vroër die jaar het die Afrikaanse musikant ook 'n splinternuwe duet saam sanger Tarryn Lamb vrygestel.
Pieter Koen is 'n Suid-Afrikaanse musikant en aanbieder.
Koen is veral bekend vir liedjies soos, 'Skud Jou Biscuit', '3 Susters vand Drie Susters' en 'Tattoo'.
Friday Live: Kurt Darren bring 'n nuwe gevoel na een van sy grootste treffers
Die 'Hier Gaat Ons Alweer' sanger is ook bekend as aanbieder van KykNET se bekende musiekprogram Jukebox.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago