Good Morning Angels: 60th birthday surprise for an angel mom

Good Morning Angels: 60th birthday surprise for an angel mom

Verna Naudé’s daughter, Liesl, is worried that the family will not be able to do anything special for her mom this year. 

GMA Verna Naude
Supplied

BACKGROUND: Verna Naudé is turning 60 today! Her daughter, Liesl, is worried that they will not be able to do anything special for her mom, whom she describes as an angel: “She needs winter clothes, but all she wants is a waffle pan, which we cannot afford to buy for her.” Verna, Liezl, her eight-year-old daughter, partner and brother all live together since Verna lost her job a year ago. She’s been looking for new employment since, but without success. Liezl and her brother have both not been able to work since lockdown, as they work at a pub/restaurant and her partner has also been unable to work at the lodge where he is employed. The family is two months behind with rent and has had to ask for assistance with food. Liesl says family is most important to Verna, especially since her husband died eight years ago, but they all live far away and due to lockdown cannot visit. She asked Good Morning Angels to help her make her mom feel the love that they all have for her.

REQUEST FOR: Verna Naudé

REQUEST FROM: Liesl Bouwer, Verna’s daughter 

ANGEL 1: Mercia van der Walt from House of Superior Clothing 

SPONSORING: Verna can visit The House of Superior Clothing to choose a special day dress/outfit. Mercia will personally facilitate Verna’s appointment to help her select something to make her feel extra special.

ANGEL 2: Nicolene Pelser, NuSkinnovation 

SPONSORING: NuSkinnovation specialises in skin-renewal laser treatments and will give Verna R5,000 worth of treatments as soon as lockdown allows.

ANGEL 3: The Good Morning Angels Fund NPC

SPONSORING: The GMA Fund will assist Verna and her family with R10,000 to cover necessities and take some of the lockdown financial burden off her shoulders

ORIGINAL REQUEST:

Geagte Jakaranda Engele,

Vandag skryf ek aan julle nie om myself te kan help nie, maar wel om my te kan help om vir my ma n wonderlike 60ste verjaarsdag kan gee wat op die 3de Junie sal wees.

My ma is die grootste Engel wat ek ken, nie omdat sy my ma is nie, maar omdat sy 'n vrou is wat altyd uit haar pad gaan om ander te kan help. Hierdie jaar is 'n bitter moeilike jaar omdat ons nie haar verjaarsdag saam familie kan spandeer nie as gevolg van die grendeltydperk. My ma is erg oor familie en na my pa se skielike dood in 2012, is haar lewe heeltemal omver gegooi. Sy’t haar werk in April 2019 verloor en sukkel tans nog om 'n werk te kan kry. Ons is vyf wat saam bly en probeer om elke maand deur te trek omdat ons nie regtig groot salarisse verdien en vanaf ons in die grendeltyd in beweeg het, kon ons ook nie regtig veel van 'n inkomste verdien nie. My ouer broer, my ma, my 8-jarige dogtertjie, my lewensmaat en myself bly saam. Ek, my lewensmaat en my broer probeer om die huishouding aan die gang te hou, maar die afgelope maand sukkel ons daarmee omdat ons inkomste nog verminder het en daar is selfs kere wat ons moes vra vir hulp. Ons is al 2 maande agter met huur en sukkel maandeliks om dit ook te kan betaal.

Ek wil nie veel he nie, net dat dit vir ons moontlik kan wees om net die een dag van die jaar vir haar ekstra spesiaal te kan maak. Sy kort wintersklere, want sy het regtig nie en al wat sy graag wil hê is 'n wafel-pan. Ons kan dit nie vir haar kry nie, want ons het nie die finansies nie. Ek wil net so graag 'n engel in haar lewe wees soos wat sy nog altyd vir ons een is.

Ek wil baie graag vra of Jakaranda Engele ons dalk kan help om vir my ma dit 'n baie spesiale dag te kan maak.

Groete, 

Liesl Bouwer

Show's Stories