Good Morning Angels Festive Edition: Gifting a geyser to tannie Marie from Danville

Good Morning Angels Festive Edition: Gifting a geyser to tannie Marie from Danville

She’s one of those rare, special people, who would share the little she has and rather go without than see another person suffer.

Good Morning Angels Festive Edition: Marie from Danville
Good Morning Angels Festive Edition: Marie from Danville/Facebook

BACKGROUND: She’s one of those rare, special people, who would share the little she has and rather go without than see another person suffer. But, the past two years have been particularly tough for 70-year old Marie from Danville. They are a household of eight adults and three children. They all receive government disability grants. Tannie Marie has been the rock of the family, keeping everything together, but since last year she’s endured tragedy upon tragedy. Marie was diagnosed with aggressive lymph cancer. She had a double mastectomy and needs a heart by-pass. Earlier this year, her sister passed away and a few weeks later, one of her grandchildren. And then, when the geyser at home gave in, it was the last straw. They simply do not have the money to replace the geyser, which means the family boils water on a fire in the backyard to the bath. Amid all of their struggles, a family friend asked Good Morning Angels to please help with the geyser, as tannie Marie’s mobility has been severely impacted by her illness and she cannot carry water.


REQUEST FOR: 70-year old Marie Burger from Danville

REQUEST FROM:  Hettie Visser and Wayne Visser

 ANGEL: Bonnie Cooper on behalf of our festive sponsors, Roman’s Pizza

SPONSORING: Roman’s Pizza will help tannie Marie and her family to replace the geyser and to fix the damage caused by the water burst to the ceiling and roof. They will also assist Tannie Marie to provide Christmas lunch to the homeless in her area - as she always does - and to have enough left for her own family to enjoy a merry Christmas - all of this, to the value of R35 000.

ORIGINAL REQUEST: 

Goeie dag Good Morning Angels,

Vandag skryf ek aan julle met 'n baie seer hart om te vra vir hulp.

Ons ken 'n tannie in Danville Pretoria-Wes wat kan doen met 'n bietjie geluk en hulp.

Haar naam is Tannie Marie Burger.

Net so bietjie agter grond vir julle.

Sy is 'n 70 jarige amazing mensie met 'n hart van goud. Sy help haar kerk om kos te maak vir minder bevoorregte mense, sy sal letterlik 2 brode in haar huis hê met 6 eiers, dan sal sy 1 brood en 3 eiers vir 'n ander huisgesin gee en dan ook haar eie bord kos afstaan en met 'n honger maag gaan slaap om seker te maak almal in haar huis asook die ander huisgesin het genoeg geëet. 

Maar, geluk is baie teen haar die jaar. Sy is middel van 2017 hospitaal toe vir 'n hartomleining waar hulle uitgevind het dat sy limfklier-kanker het en dat dit baie agressief is. Die hartomleining is afgestel om die kanker eers te behandel, waarvan hulle op die ou einde altwee haar borste moes verwyder. Verder het sy in die jaar haar suster verloor en toe 'n klein rukkie daarna, haar kleinkind. 

Twee weke terug het hulle geyser gebars en daar is nie geld om 'n nuwe een te koop nie. Hulle kook water in 'n drom agter in die erf op 'n vuur, sodat hulle almal kan bad. Ek moet ook noem dat hulle finansieel baie sukkel. Hulle is 8 groot mense en 3 kinders in een huis. Almal het 'n gebrek en kry 'n ongeskiktheidspensioen waarvan hulle dan uitgawes het, soos water-en-ligte, kos ens. Ons help hulle gewoonlik met kos wanneer en waar ons kan, maar ons het nie die finansies om te help met 'n geyser nie. Om te dink in watse dilemma hulle sit en mens kan nie 'n plan maak nie!

So, vandag wil ek julle baie mooi vra of julle asseblief die familie kan uithelp met 'n geyser en dinge net bietjie ligter kan maak vir hulle, want ek dink hulle verdien 'n breek .

Ek wil ook net vra dat hulle nie weet wie die brief geskryf het of in gestuur het nie. 

Groete en Liefde vir die hele Jacaranda team!

Dankie vir al julle wonderlike werk - julle is werklik amazing en ek hoop regtig dat julle kan uit help.

As julle enige ander infomasie nodig het om hulle te help, asseblief ek is hier.

Kind Regards

Hettie Visser

 

Show's Stories