Good Morning Angels Festive Edition: Helping two-year-old Owen with the gift of hearing

Good Morning Angels Festive Edition: Helping two-year-old Owen with the gift of hearing

Owen Leonard is just two years old but he knows the inside of a hospital and doctors' rooms much better than most adults.

Good Morning Angels Festive Edition: Helping two-year-old Owen with the gift of hearing
Helping two-year-old Owen with the gift of hearing/Supplied

BACKGROUND: Every parent knows: ear ache is very painful and difficult to deal with when it comes to little ones. He was born with a condition that affects his hearing - especially in the right ear channel.  He’s had some medical procedures to relieve the pressure, which at times have made him aggressive with pain. His speech development is also severely affected - and he gets frustrated due to his difficulty to communicate. There is a way to improve Owen’s hearing and other development tremendously. However, it comes at a price of R65 000. Owen’s mom is a single parent, working at a pre-school, living with her parents, who do all they can to help. Together, they have saved up and raised R20 000 - but they need another R45 000 to help little Owen. That’s why Owen’s gran, Lida wrote to Good Morning Angels.

REQUEST FOR: 2-year old Owen Leonard

REQUEST FROM: Gran, Lida Leonard

ANGEL: Bonnie Cooper on behalf of our fabulous festive sponsors, Roman’s Pizza

 

SPONSORING: Roman’sPizza will assist mom Simoné with the outstanding amount of around R43 500 towards the Soft Band BAHA needed to improve little Owen’s hearing, development and quality of life.

ORIGINAL REQUEST:

Good Morning Angels

RE: OWEN LEONARD 

Ek wil graag vir Owen Leonard, 'n klein seuntjie aan julle voorstel. Hy is op die 26 Julie 2016 gebore met 'n atresie van die regter-oorskulp en oorkanaal. Dit was vir ons so 'n groot skok gewees, want ons kon die nie aanvaar dat so ou klein mensie so iets moes oorkom nie .

Hy moes in Mei 2018 sy mangels laat verwyder het omdat hy knaend gepla was met mangelontsteking en in Augustus 2018 is daar dringend 'n buisie in sy linkeroor geplaas om die vog te kon dreineer wat besig was op op te bou en hom heeltemal van balans af gegooi het. Sy gehoor is so erg beinvloed,  dat hy woede aanvalle gekry het omdat hy nie kon hoor nie. Op die stadium kon hy ook net 3 woordjies praat: mamma, oupa en ouma. Hy is nie op die standaard wat sy oudersdom groepie kinders is nie en het dus hierdeur ’n agterstand.

Vandat Dr. Kobus (Oor, Neus en Keel Spesialis by Unitas Hospitaal) 'n linker miringotomie en buisie plasing gedoen het, het die spraak verbeter en kan hy darem nou al bietjie meer woordjies sê.

Dr het aanbeveel dat 'n Soft Band BAHA passing vir hom effektief sal werk om sodoende te help met die gehoor en ook vir sy ontwikkeling op ander vlakke. Die toestel gaan sy ma R65 000.00 kos, wat nie sy of ons nou het nie. Ons het sover R20 000.00 by mekaar gemaak deur skenkings maar hy kort nog R45 000.00.

Sy ma is ’n enkel ouer en kry geen ondersteuning van die pa af nie. Sy pa was nie betrokke met die swangerskap nie. Sy ma werk by 'n kleuterskool maar kry 'n klein salaris. Hy en sy ma bly by ons. Sy oupa het op die myn gewerk en was mynkaptein, maar het in November 2016 sy werk verloor agv COPD ( Siekte van die longe ) hy kon nie meer ondergrond gaan nie en was tydens 2016-2017 in en uit die hospitaal en moes ook ’n operasie ondergaan. Ek (sy ouma ) werk om vir sy mediese fonds te betaal, asook te sorg vir bybetalings wat moet betaal word vir elke keer as hy moet hospitaal of dr toe moet gaan. 

Ek bid regtig uit my hart uit dat iemand dit in hulle harte sal vind om vir ons te kan help en die klein seuntjie 'n regverdige kans sal gee in die lewe. 

Sy ma het vir hom 'n bank rekening oop gemaak.  

Hoop om van julle te hoor, en dat julle ons klein "Warrior " sal kan help .

Vriendelike groete 

Show's Stories