Good Morning Angels: Helping a Good Samaritan with Guillain-Barré Syndrome

Good Morning Angels: Helping a Good Samaritan with Guillain-Barré Syndrome

Angels came together to help a mother with Guillain-Barre Syndrome who is in desperate need for help to improve her life. 

Good Morning Angels
Supplied: Sonja and Sabine

BACKGROUND: Sonja Rettenbacher is an extraordinary woman in many different ways. She’s lived a life of service, giving and caring. Sonja has raised three children she adopted as a single woman while working as a medical technician. Her eldest, Annemie (24) was placed with Sonja when she 3-years-old, Sabine (23) was two and Michael (21) was only 8-months-old. Last year, Sonja took another two little sisters, now aged 3 and 5, in foster care. Her children and family are her life. Besides caring for her own children, she also supported her mom. Sonja is a volunteer at a local animal shelter and supports the children’s home with regular visits and donations.

In January this year, Sonja went to work, not feeling well. By the end of the day, she couldn’t breathe or walk. After various tests, she was diagnosed with Guillain Barre Syndrome. The illness has left her paralysed from the neck down, unable to speak or breathe on her own. Sonja has been in ICU in hospital since - and she could be there for up to another year.

Her children are sick with worry for their mother. The little ones have not been able to see her since she was hospitalised  In the meantime, Sonja is not able to earn an income, leaving her children and mom, to fend for themselves financially - while also taking responsibility of Sonja’s medical and other expenses.

The little ones are staying with 23-year-old Sabine and her husband Johan, who love them dearly. However, the extra responsibility is proving to be a financial challenge they were not ready for. Mark and Marné Fish heard of Sonja and her children’s plight and reached out to Good Morning Angels for help.

REQUEST FROM: Mark and Marné Fish

REQUEST FOR: Sabine Kloppers and her 3-and 5-year-old sisters

ANGEL 1: Sherry Saltzman on behalf of the Dis-Chem Foundation

SPONSORING: The Dis-Chem Foundation will assist Sabine with monthly vouchers, to the value of R 3 000,00 a month, to cover the girl’s nappies and toiletries  Sabine will receive these vouchers for 12 months - that’s a total of R36 000!  

Dis-Chem Foundation
Supplied

ANGEL 2: Retha Ingenbleeck on behalf of Spar North Region

SPONSORING: Spar North Region will assist Sabine and her family with monthly grocery vouchers, to the value of R 3 500,00 a month for six months - that’s a total of R 21 000,00 for groceries!

SPAR
Supplied

ANGEL 3: A Good Morning Angels supporter and Jacaranda FM listener who wants to remain anonymous

SPONSORING: Our anonymous Angel will assist Sabine with a donation of R 20 000,00 towards the municipal and other bills!

ANGEL 4: The Good Morning Angels Fund 

SPONSORING: The GMA Fund will donate R 20 000,00 to cover the girl’s school fees for a year!

ANGEL 5: MBT Fuel

SPONSORING: MBT will assist Sabine with fuel to the value of R 5 000,00!

ANGEL 6: Drs Gebka, Hellig, Klug and Van Wyk Cardiologists

SPONSORING: Drs Gebka, Hellig, Klug and Van Wyk Cardiologists will assist Sabine with R20 000,00

ORIGINAL REQUEST: 

Goeie dag.  

My ma, Sonja het een middag in Januarie begin siekerig voel. Sy het begin met pins and needles in haar voete. Sy’t nog daardie dag gaan werk. Toe sy klaar gewerk het, kon sy nie meer self loop nie, my man en tannie het toe deurgery en haar gaan haal. Ek’t haar hospitaal toe gevat waar hulle toetse gedoen het. 

Sy is later toe na Sunninghill hospitaal toe geskuif omrede die hospitaal waarin sy was nie die nodige drs gehad het nie. Syt by die dag swakker en swakker word. Die dag toe sy nou getransfer was na Sunnighill hospitaal toe, het haar longe plat geval. Dr's het so plus minus 3-ure gevat om haar weer stabiel te kon kry. Hulle moes 'n tragie ingesit het omrede haar longe plat geval het. Drs het haar toe met Guillian Barre gediagnoseer. 

Dis 'n siekte wat jou senuwee-sisteem aanval. Die behandeling vir die siekte is baie lank en niemand kan presies sê hoe lank dit gaan vat voor sy weer gaan praat, haar hande kan gebruik, of loop nie. Drs kan ons ook nie waarborg dat sy weer sal kan loop nie. 

Sy’t al 10 plasenta exchanges gekry, maar nog geen verbeteringe nie. My ma is tans van haar nek af ondertoe verlam. Haar hoofsenewees is erg beskadig deur die siekte, haar klein senuwees is almal nog normaal - sy kan buite aan haar vel voel as 'n mens aan haar raak, maar sy kan glad nie haar arms en bene optel of beweeg nie omrede die hoof-senuwees so erg beskadig is. Sy was in vir 'n operasie ook nog om dooie weefsel te verwyder. 

Hulle het haar nog nie toegewerk nie omrede hulle bang is vir infeksie. 

 My ma Sonja, het 'n baie lang herstel proses, sy kan nog in ICU wees vir so 6-12 maande, hang alls af van hoe vinnig haar liggaam gaan herstel en of sy ooit gaan herstel. 

My ma is n klieniese tegnoloog en het haar eie praktyk. Sy verdien tans nie 'n salaris nie omrede sy vir haarself werk. Ons is 5 kinders: my oudste suster, Annemie wat 24 is, my broer Michael wat 21 is, en ek Sabine, wat 23 is. 

Ons het ook twee klein sussies van 3- en-5-jaar, wat my ma in pleegsorg geneem het, waarna ek en my man tans kyk. My ma het ook 'n maanlikse inkomste vir my ouma-hulle gegee vir werk wat my ouma gedoen het, maar nou kan my ma nie meer nie, wat beteken my ouma sit ook sonder inkomste. 

Ek en my man, Johan, kyk op die oomblik na my ouma-hulle ook. Ons kan ongelukkig nie baie gee nie, omdat ons self sukkel. Die kinders se skoolgeld is R2000 ’n maand en my ma het skuld wat elke maand betaal moet word. 

Ek was by my ma geplaas op die ouderdom van 2, my half-suster op die ouderdom van 3 en my half-broer op die ouderdom van 8 maande. 

My ma was nog al die jare by welsyn en shelters betrokke gewees. Sy’t 'n paar keer saam met my gaan help by Paws, Hartbeespoort animal welfare society. En dan het sy baie kere by kinderhuise gaan goedjies aflaai. Die een kinderhuis hier in Hartbeespoortdam was juis waar my ma van die 2 meisiekinders, wat tans in pleegsorg is by haar, gehoor het.  

Ek en my man het tans die 2 kinders by ons vir tyd en wyl tot my ma uit die hospitaal uit kom. Die kinders is baie liefdevol teenoor ons en is ongelooflik gelukkig hier. Hulle het net nou die dag vir ons begin se "mamma" en “pappa".

Die siekte met my ma het my heeltemal ontkant gevang... Ek was elke dag, dag in en dag uit by my ma gewees... Toe sy nog in Brits hospitaal was toe het ek en my ouma daar gaan sit van die oggend 8uur tot die aand 7-uur, net om te wag dat my ma oorgeplaas word na die Sunninghill hospitaal.

Ma is tans in Sunninghill hospitaal isolasie, omrede sy infeksie opgedoen het en hulle probeer dit nou onder beheer kry. Drs kan ons ongelukkig nie sê wanneer ma uit die hospitaal uit gaan kan kom nie omrede dit verskil van pasient na pasient. Hulle het ma probeer van die ventilator afhaal, maar dit was ongelukkig nie suksesvol gewees nie. Dr's is nie seker wanneer sy van die ventilator af gaan kan kom nie.

My ma se maanlikse skuld is redelik baie.Dit werk uit op baie. Mediese onkostes is ook reeds baie en dan moet ons nou al begin geld wegsit sodat ek kan sorg dat my ma ten minste 'n lewe kan hê as sy uit die hospitaal uit kom en dat sy die goed wat sy gaan benodig gaan kan hê:  bv rolstoel, hospitaal bed, matras vir die bed, fiso tarapeute en so veel meer.

My ma het altyd als vir ons gedoen toe ons kinders was. Sy’t net haar beste gegee vir ons. Ek voel dis net reg as ek my beste vir haar kan terug gee.

Sabine Kloppers

Show's Stories