Good Morning Angels: Philip Snyman fighting cancer for the second time

Good Morning Angels: Philip Snyman fighting cancer for the second time

Philip Snyman was first diagnosed with Acute Lymphoblastic Leukemia a year ago.

Good Morning Angels Philip Snyman
Supplied

BACKGROUND: Philip Snyman from Rustenburg is fighting cancer for the second time in a year. This father of an 18-month-old daughter and husband to Megan was diagnosed with Acute Lymphoblastic Leukemia a year ago - when his baby girl was just six-months-old. His family rallied around him as he battled the illness. He needed a stem cell transplant, and by a miracle, his sister was a match. He received the stem cell transplant in May last year and recovered.

Four months after the transplant, Snyman had follow-up tests - and the cancer was back - this time his kidneys were also affected.

He is back on chemotherapy every week - but he needs immunotherapy treatment to save his life. This is not covered by his medical aid. Snyman needs nine injections at a cost of R100,000 each - that’s R900 000.

His wife works to cover their basics and to pay for the medical aid as he cannot work while in treatment.

Again, his family and friends rallied around and they managed to raise R340,000 through all kinds of fundraising events. And still, they need R560,000. He cannot start the treatment before he has all the funds - and time is running out. That’s why they reached out to Good Morning Angels.

REQUEST FOR: Philip Snyman and his wife, Megan.

REQUEST FROM: Various family and friends

ANGELS: The annual Survivors Golf Day by Gerhard van der Westhuizen and Rayno Strauss. 

SPONSORING: Gerhard van der Westhuizen and Rayno Strauss are both cancer survivors. They both had the means to fight the disease and pledge to hold a fundraiser every year for cancer patients who need financial assistance. They held their 7th Survivors Golf Day in November 2021 and gave Philip Strauss R250,000 towards his treatment. But, since the golf day, three players stepped up and pledged another R250,000 and enough funds were raised to cover Philips’ outstanding amount of R560,000. He can now start his immunotherapy treatment to save his life.

ORIGINAL REQUEST:

Geagte Martin en Good Morning Angels-span

Graag nader ons u vir hulp ten bate van Philip Snyman 

Philip is Desember 2020 gediagnoseer met Acute Lymphoblastic Leukemia. Hy het dadelik met chemo begin en teen 17 Maart was hy reeds in remissie.

Dokters het toetse gedoen op sy sussie en sy was toe 'n geskik vir hom, hy was dus op behandeling om hom voor te berei vir 'n stemseloorplanting en dit was geskeduleer vir 13 Mei 2021.

Hy het sy stemse oorplanting ontvang en alles het glad verloop.

Toe hy na 'n maand ontslaan is, het hy vir veiligheid by sy ouers gaan isoleer (weens COVID-19 en om te verseker sy vrou en kind bring nie kieme van die skole af nie).

Philip moes sekere prosedures volg vir die eerste 100 dae na sy oorplanting. 

Alles het só goed verloop en ons was dankbaar vir sy herstel en was opgewonde om weer 'n "normale" lewe te leef en Philip kon nie wag om te gaan werk en tussen mense beweeg nie. 

Op dag 121 na die oorplanting toe Philip vir 'n opvolg gaan, is sy bloedtellings abnormaal. Hy is dadelik opgeneem en dokter het gesê hy vermoed sy leukemie-selle is terug. 

Sowaar, was dit so. Saam dit, het hy ook nierversaking gehad van die kankerselle in sy lyf. 

Dokter begin dadelik met behandeling en hy was vir 'n maand weer gehospitaliseer.  

Na die chemo-behandeling, wys die kankerselle steeds en kon 'n 2de dosis nie toe gedien word nie.

Philip is tans tuis, en het ‘n pragtige vriendelike dogtertjie van 18 maande, en sy vrou Megan, is tans die enigste een wat ‘n inkomste verdien, waarvan 70% aan die mediesefonds gaan. Philip moet weekliks gaan vir chemo as buite pasient, dus is daar weekliks reiskostes tussen Rustenburg en Pretoria.

Die chemo onderdruk net die kankerselle se groei en maak dit nie dood nie, daarom is al medikasie wat Philip tans kan help - Blincyto. 

Ons mediese fonds dek die kostes nie, omrede dit nie medikasie is wat in SA geregisteer is nie. Die kostes beloop R900 000 vir 28 dae se behandeling.

Hoe gouer die behandeling toe gedien kan word, hoe beter, omrede die chemo nie werk vir Philip nie en sy kankerselle enigetyd kan vermeerder. 

Wanneer die Blincyto-medikasie geneem is en die kankerselle dood is (remissie bereik is) gaan 'n 2de beenmurgoorplanting geskeduleer word. 

As jy nog nie geregisteer is om ń donor te wees nie, volg die skakel: https://webforms.dkms-africa.org/en/ZA/register/

Ons nader u om ons asseblief te help met ENIGE fondse:
- Gedeelte van die Blincyto-medikasie se fondse
- Maandelikse uitgawes 
- Ander uitgawes (Elektrisiteit, huur, kos, en brandstof) 

More From Jacaranda FM


Image Credit: Supplied

Show's Stories