Good Morning Angels: Six-year-old chemo warrior Melti Grobler has battled and beaten cancer twice

Good Morning Angels: Six-year-old chemo warrior Melti Grobler has battled and beaten cancer twice

After three miracles, six-year-old Melti Grobler can put “miracle” to his well-deserved chemo warrior status.

Melti 6 Breakfast
Good Morning Angels/Video

BACKGROUND: Melti was just over a year old when he was diagnosed for the first time. Above all expectations and after aggressive chemo treatment, Melti went into remission even though a bone marrow transplant is usually the only way to cure AML Leukaemia in children. His mom, Melanie says at the time, he was too weak and young to survive a transplant and his remission was a gift.



Miracle 1

After three cancer-free years, Melti went for his annual checkup on 10 January 2017. Again he was given a clean bill of health. However, two days later, Melanie got a call from his oncologist - Melti needed more tests. For a second time, cancer was diagnosed. His Leukaemia was back and Melti was again fighting the “kieme-mannetjies'”. Mom Melanie had to give up her job to stay with him as he went through the chemo process. His dad, Melt is working two jobs and his 9-year old sister, Kayleigh had to stay with their grandparents for long periods, as she could not come into contact with her little brother while undergoing treatment.  

The doctors were clear: Melti needed a bone marrow transplant. Their medical aid said no. They would cover chemo and hospital treatment but not the search for the search for a donor or the actual transplant. 

In March last year, with help from Good Morning Angels and our Jacaranda FM listeners, enough money was raised to fund the process of finding a bone marrow donor for Melti. The good news: a 10/10 donor was found.

 

Miracle 2

This kick-started the second fundraising drive. R1 Million to pay for the actual transplant. 

Melti’s family worked hard and with support from amazing donors, like Cupcakes for Kids with Cancer, they managed to raise R690 000 by November last year.

Cancer survivor and former Good Morning Angel, Gerhard van der Westhuizen, committed the bulk of his second annual golf day to Melti and was able to donate the last R310 000 needed to get to R1-million.

 

Miracle 3

With the money and the donor in the bank, Melti’s health and immune system had to be stabilised and maintained before he could receive the life-saving bone marrow transplant.

Melti is currently in recovery after receiving the long fought for transplant. The operation went extremely well and he’s been released from hospital, with weekly checks still a reality for the next six months.  

Today, we speak to Melti’s mom, Melanie and the cancer-free Chemo Warrior himself, Melti Grobler

 

Miracle 4

The plan for next year. Melti wants to enroll for Grade R in the “big school”.

 

REQUEST FROM: Liezel de Bruyn

 

REQUEST FOR: 5-year old Melti Grobler



ANGEL 1: Heidi du Toit from Hollywood costumes in Krugersdorp

 

SPONSORING: A Superman costume for Melti and a Supergirl costume for his sister, Kaylee 


FEEDBACK:  26 JUNE 2017

 

Hi Dianne,


Ek kan met groot opgewondenheid en dankbaarheid aankondig dat ons n donor vir Melti gevind het.  Danksy julle hulp en die hulp van talle ander engele en die SABMR het ons die donor gevind. Dit is n wonderwerk.  Die donor match vir Melti 10/10
Ons kort egter nog n enorme bedrag om die oorplanting te Laat geskied.  Ek wil graag pleit by julle as die Complementary Breakfast Team en Good Morning Angels om ons GROOT ASB te help indien moontlik.  Dit is n saak van nood aangesien ons nou n geskikte donor het Maar nie die fondse nie. Melti wil ook groot asb vir Tannie Dianne en oom Riaan ontmoet. Hy luister Jacaranda en met die onlangse herhalings van sy storie was hy super trots want hy nou op radio so hy FAMOUS.   


Ons nou klaar met intensiewe sessies chemo. Kry net Een keer per maand n inspuiting en Elke aand n pilletjie om te drink.  Die feit dat ons n donor gevind het is klaar n wonderwerk.  Ek pleit asb dat julle ons sal help aangesien Melti se hele lewe nog voor hom le en Ek weet julle kan n verskil maak en die chemo warrior verder help.
Ons het verdere fonds insamelings gehou Maar kort steeds n enorme bedrag. 
Ek weet die Complementary Breakfast Team saai die week die laaste keer uit. Het julle in kennis gestel die oomblik toe die SABMR vir ons die groen lig gegee het. Soos belowe het Ek jou eerste Laat weet. Ons het n donor. Jippee. Help groot asb. Asb. Asb.
Ek kan nie genoeg dankie se vir Al die hulp sover nie. Dankie dat julle Melti so seen. Dankie dat julle n platform geskep het om mense in nood te help. Baie dankie.
Groete 
Die Chemo warrior team

 

 

 

ORIGINAL REQUEST:

Hello julle almal by Good Morning Angels

Dit is ekke tannie Liezel. Een van Melti se mamma Melanie se suster.

My brief is sweet en short en op die punt af. Ek stuur die boodskap aan julle met hoop in my hart dat julle Melti kan help om engele hier op aarde te loop soek onders ons menskinders van God.

Melti soek engele wie nie bang is om te help nie want Melti is nie bang vir die (kiemme mannetjies) kanker nie, engele wat kan help met donasies en gebede maak nie saak hoe klein of groot nie want al is die (kiemmemannetjies) kanker groot, sterk en gevaarlik baklei Melti baie hard terug met sy kleine lyfie deur die liefde en genade van God, engele wat ‘n verskil wil maak en om iemand se lewe te kan red want Melti wil bitter graag gered word van die (kiemmemannetjies) kanker sodat hy vir sy pappa Melt, mamma Melanie ‘n seuntjie kan wees, vir sy ousus Kayleigh (8) ‘n boetie. Sy ousus Kayleigh is die beste sussie in die hele wereld want al is dit moeilik en met tye deurmekaar probeer sy verstaan en help waar sy kan op haar eie manier al is dit met n briefie/kaartjie, soentjie, oproep, voice note of drukkies. Sy is baie lief vir haar boetie en bid elke aand so mooi dat Melti gesond sal word dat sy en Melti weer kan speel en lag soos in die “ou” dae.

Melti was as baba gediagnoseer met AML leukemia in 2013. Melti het in remissie gegaan en het nou in 2017 weer ‘n relapse. Melti gaan tans vir chemo sessies maar het ‘n beenmurgoorplanting nodig. Die mediesefonds wil nie betaal nie want hulle se hy het ‘n relapse gehad. Melti was in remissie agv die chemo en het nog nooit 'n beenmurgoorplanting gehad nie. Die medies betaal Melti se chemo sessies en hospitaal koste na die so called relapse, maar wil nie die beenmurgoorplanting betaal nie. Die kostes beloop -+ R1 000 000-00 vir die beenmurgoorplanting en R 140 000-00 om possible beenmurgskenkers op te spoor en te laat toets vir hulle klein seuntjie Melti.

Pappa Melt en Mamma Melanie het in 2013 baie uitgawes gehad toe Melti die kiemmemannetjies (kanker) die eerste keer loop ore aansit het en is daar deur sonder om te kla of iets te vra van enige iemand.

Maar die keer is hulle nie so gelukkig nie want meer mediese goedjies moet gedoen word, die mediesefonds wil nie betaal vir die beenmurgoorplanting nie en daar moet gesoek / toets  word na die beenmurgskenkers. Mamma Melanie werk nie tans nie en kyk in die hosptiaal na Melti.

Die uitgawes is die keer net te veel en moet vra vir hulp.

Asb indien julle kan help kontak my of Mamma Melanie.

Duisende dankie aan almal van julle.

Groete,

Liezel

 

ORIGINAL OFFER from Gerhard (In 2016):

 

Goeie dag!

 

My naam is Gerhard. Ek het laas jaar kanker oorwin (ek was maar net lucky) en het daarna besluit dat ek jaarliks vir my verjaarsdag gaan celebrate deur 'n mini-golfdag te hou: “The Gerhard Invitational” LOL! 

 

Gedurende my behandeling het ek besef dat dit ‘n redelike duur oefening is en ek is seker dat daar mense daar buite moet wees wat nie die finansiele mas, geassosieerd met die siekte, kan opkom nie.  Die doel van die dag is om fondse bymekaar te maak om te skenk aan sulke behoeftige kanker lyers! Dit is meestal my vriende en kollegas wat deelneem en bydra tot die doel (vanjaar sal daar 48 deelnemers wees)

 

Ek sal dit hoog op die prys stel indien iemand van julle my kan skakel sodat ons verdere reëlings kan tref!

 

Dankie en Groete,

Gerhard

 

Melti 2 Breakfast
Supplied
Melti 4 Breakfast
Supplied
Melti 3 Breakfast
Supplied

Show's Stories