KYK: Bernice West en Bok van Blerk se nuwe enkelsnit
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Bernice West en Bok van Blerk het onlanges 'n nuwe enkelsnit, 'Die Afrikaner Maak So,' vrygestel.
Twee Suid-Afrikaanse gunstelinge, Bok van Blerk en Bernice West, het onlangs saam 'n enkelsnit vrygestel.
Die nuwe enkelsnit 'Die Afrikaner Maak So' is Vrydag 26 Januarie vrygestel en het al reeds meer as 190,000 kyke op YouTube.
KYK: Refentse skok met sy weergawe van 'Voshaarnooi'
'Die Afrikaner Maak So' is ook tans onder die top drie op YouTube se trending speellys.
Wat anders kon jy verwag as twee van Suid-Afrika se gunstelinge bymekaar kom?
KYK: Aktrise Simoné Pretorius deel eerste foto van 'perfekte' Jamie
In die nuwe enkelsnit sing West en Van Blerk: "Die Afrikaner maak so. Hy weer sy krag kom van bo."
Kyk hier:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Ex-Home Affairs employee allegedly sold fake visas to fund mansion
This comes after the Special Investigating Unit recently revealed shocki...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
LISTEN: Rob Forbes opens up about his struggle with addiction
Rob Forbes has decided to share and be vulnerable about an addiction he ...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago