KYK: Eben Etzebeth se verloofde sing volkslied
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Eben Etzebeth se 100ste wedstryd vir Suid-Afrika was hierdie naweek gevier!

Aktrise Anlia van Rensburg het hierdie naweek haar verloofde Eben Etzebeth verras toe sy die volkslied gesing het ter ere van die Springbokspeler se 100ste wedstryd.
Die oomblik was reeds groot toe die Bokspeler vir die 100ste keer op die veld gedraf het, maar die rugbyskare se harte was geroer toe Van Rensburg haar verloode verras het.
Die 'Getroud Met Rugby'-aktrise het met 'n beigekleurige rok op die veld verskyn en ten volle bors die stadion gevul met haar optrede.
KYK: Trouklokke lui vir Bok Eben Etzebeth na verlowing aan sepiester
Etzebeth en Van Rensburg het vroër die jaar hul verlowing aangekondig.
Kyk Anlia se optrede hier:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
The healthiest habit to start before 09:00
According to dietitians, this is the healthiest habit to adopt before 09...
Breakfast with Martin Bester 2 hours ago -
WATCH: Man steals Ford Ranger tyre in broad daylight
Video footage of a man stealing the spare tyre off a bakkie has gone vir...
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago