LUISTER: Google Maps verwyder dié SA-area van stelsel
Updated | By Jacaranda FM
Die departement van toerisme en Google het Maandag 'n ooreenkoms onderteken om Suid-Afrika as 'n veilige bestemming te bevorder om toerisme 'n hupstoot te gee.

Google en die departement van toerisme het Nyanga in Kaapstad van Google Maps se navigasiestelsel verwyder nadat dit as misdaadbrandpunt beskou word vir toeriste.
LEES: Arnold Vosloo te sien in nuwe kykNET-dramareeks
Die ooreenkoms was deur Alistair Mokoena, direkteur van Google Suid-Afrika en Patricia de Lille, minister van toerisme, in die parlement onderteken.
Dit kom na 'n gru-aanval op die Amerikaanse toeris, Walter Fischel.
LEES: Local musician Craig Lucas robbed at gunpoint
Fischel was sowat 'n week gelede in Nyanga in die gesig geskiet.
Die navigasiestelsel het Fischel deur die gebied gelei toe hy verkeer na Simonstad wou vermy.
In Augustus is die Britse dokter Kar Hao Teoh in Nyanya doodgeskiet toe hy van die N2 af 'n alternatiewe roete probeer vind het.
[MEDIA STATEMENT] Minister of Tourism, @PatriciaDeLille and Google sign collaborative agreementhttps://t.co/ucTyBuovTO#WeDoTourism pic.twitter.com/wnNfB7nERZ
— Dept of Tourism (@Tourism_gov_za) November 13, 2023
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Video: Man achieves balancing act on his fingers
This man balancing on his fingers makes the impossible look effortless.
The Workzone with Alex Jay 12 hours ago -
Mother elephant thanks man for giving baby elephant water
As we celebrate a day that comes with sadness and triumph, we look at th...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 12 hours ago