Martin Bester verskyn op VIA se gewilde ‘Musiek Paniek’
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Skakel in vanaand om 20:00, net op VIA (kanaal 147).

'Musiek Paniek' is ‘n speletjiesprogram waarin top - Afrikaanse musiekkunstenaars en hul aanhangers dit in die atlejee uitspook in 'n tawwe musiek-vasvra.
Martin Bester het duisende aanhangers regoor Suid-Afrika en vier van hulle gaan moet bewys hoe goed hulle musiekkennis is!
LEES: Brendan Peyper stel ‘Die Wolf’ bekend op Jacaranda FM
Die speletjiesprogram is super gewild en is tans in sy vyfde seisoen.
In die nuutste episode van 'Musiek Paniek' word Carla Mackenzie herenig met haar Jacaranda FM kollega Martin Bester.
Watter van sy aanhangers gaan die kampioen wees?
READ: WATCH: Rassie Erasmus celebrates Boks win over All Blacks
Skakel om 20:00 in om te sien of jy vir hulle ore sou kon aansit.
tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.
Image credit: Supplied/Carla Mackenzie
More from Jacaranda FM
Show's Stories
-
Rian van Heerden will say goodbye at Jacaranda FM's final #Straatbraai
On 30 June 2022, it will be Rian van Heerden and Jacaranda FM's last #St...
The Scenic Drive with Rian 1 day, 20 hours ago -
JAC's Top 5: Life hacks with random items in your home...
Who knew an old toothbrush could be used for this?!
The Workzone with Alex Jay 16 hours ago