Nuut op VIA: 'My Berge Met Bouwer'

Nuut op VIA: 'My Berge Met Bouwer'

Ons is opgewonde oor Bouwer Bosch se nuwe TV-program!

Bouwer Bosch op VIA
Source: Supplied

Bouwer Bosch het Donderdag op Breakfast with Martin Bester gekuier om te gesels oor Straatligkinders en Francois van Coke se nuwe liedjie, ‘Dapper’.

LEES: Straatligkinders is back with another hit featuring Francois van Coke 

Bouwer Bosch gaan op ’n reis op sy motorfiets om die mooiste bergpasse in Suid-Afrika te verken.

In elke episode, pak hy ook ’n berg in sy persoonlike lewe aan. Bouwer Bosch vertel aan Martin Bester dat hierdie is een van die hoogtepunte van sy loopbaan!

LEES: Lessing Konfyt: Van stokperdjie tot suksesvolle besigheid

Kyk 'My Berge Met Bouwer', elke Dinsdag om 21:00 op VIA (kanaal 147).

Luister na 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae 06:00 - 09:00. Stroom die program regstreeks hier of kry ons mobiele app hier.

Foto: Verskaf/ VIA

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories