Patricia Lewis se sterretjie skyn binnekort weer op TV
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die sanger en aanbieder Patricia Lewis maak 'n comeback!

Lewis se debuutalbum ‘Don't Tempt Me’ is in 1992 vrygestel en sedertdien is sy ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrika.
Volgens Patricia, wat in hierdie stadium nie te veel kon openbaar nie, sal die projek by haar huis verfilm word en dit sal in die vorm van ‘n semi-realiteitsprogram geproduseer word.
Sy sal haar vaardighede, talente en kontakte gebruik en kykers sal haar man Mark en seun Max ontmoet.
LEES: Martin Bester and band perform ‘Harlekyn’ during lockdown
Patricia Lewis het die kollig verlaat om haar seun groot te maak en het die eiendommark, blommerangskikking en funksionele dekor 'n tweede loopbaan gemaak.
Patricia, wat eensklaps gesê het dat sy nie 'n terugkeer na TV sou maak nie, sing nou ‘n ander deuntjie.
Die laaste keer wat ons Patricia Lewis op TV gesien het, was in 2015 toe sy as naaswenner gekroon is van Celebrity Masterchef SA.
LEES: EKSKLUSIEF: Karlien van Jaarsveld stel nuwe enkelsnit bekend op Jacaranda FM
Sal Lewis ook ‘n album opneem?
Ons hoop so!
Show's Stories
-
WATCH: Terrifying moment toddler is dragged under treadmill
A video showing a child being dragged under a treadmill is serving as a ...
Mack Rapapali Nights 2 hours ago -
Can the Bajaj Qute be classified as a car?
The Bajaj Qute is possibly the most spoken-about vehicle in SA right now...
Mack Rapapali Nights 2 hours ago