VIDEO: 'Getroud Met Rugby' se Sean van Noordwyk deel #lockdown-oefeningroetine
Updated | By Scenic Drive With Rian
Akteur Sean van Noordwyk het spesiaal 'n roetine gedeel om jou maagspiere te oefen - en jy kan dit in die gemak van jou eie huis kan doen.

Die koronavirus het veroorsaak dat alle Suid-Afrikaners vir 21-dae in hul huise móet bly om 'n einde te bring aan die pandemie.
LEES: EKSKLUSIEF: 'Villa Rosa'-ster Therese Bam terug in sepie na 6 jaar!
Vir 21-dae mag géén persoon gaan draf of gimnasium toe gaan nie. Mense is tans besig om in hul huise te oefen, maar doen hul dit reg?
Die gewilde 'Getroud Met Rugby'-akteur Sean van Noordwyk het spesiaal maag-oefeninge gedeel wat jy in die gemak van jou eie huis kan doen. Die oefeninge is maklik, vinnig én jy nodig niks.
Van Noordwyk het 'n video gemaak waar jy saam hom kan oefen of dit kan aflaai en saam jou familie doen.
KYK & LEKKER OEFEN:
Show's Stories
-
KYK: Swartmamba kuier in Mpumalanga-inwoner se stort
Dit is nie die tipe verrassing wat jy wil ontvang nie…
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago -
Fake Sixty60 driver robs man at estate gate
You really can't trust anyone…
Breakfast with Martin Bester 5 hours ago