GMA Coronavirus Support help 20-jarige van Boksburg

GMA Coronavirus Support help 20-jarige van Boksburg

Die GMA Coronavirus Support, in samewerking met LottoStar, stel ten doel om families in nood te help - luister hieronder!

gma family
Supplied.

Agtergrond: 

Marlize Herbst is net 20-jaar oud en werk as ‘n admin assistant in Boksburg. Haar ouers se huis het verlede jaar Julie afgebrand. Sy en haar kêrel, Dyllan het toe haar jonger sussie, Ilze (nou in matriek) en broer, Dawie (nou Graad 9) ingeneem. Om alles te vererger is haar pa op 14 September 2019 skielik oorlede. Haar ma, Ronel bly nou tydens lockdown ook by Marlize – al vyf in ‘n bachelor woonstel.

 

Haar kêrel, Dyllan het intussen sy werk verloor. Sy is die enigste broonwinner vir hulle al vyf en sy het regtig 'n challenge op hande om in al hulle behoeftes te voorsien.


Versoek vir: Marlize Herbst

Versoek van: Mariette Schoeman

Angel: Jacaranda FM’s Good Morning Angels in partnership with LottoStar

Borg We have sent Marlize  R10,000 in #AngelRands to redeem for food and other essentials at her closest formal retail shop

Show's Stories