A study bursary and dream matric farewell for 16-year-old Michelle

A study bursary and dream matric farewell for 16-year-old Michelle

On Wednesday's Good Morning Angels, the Angels gave some help and love to a daughter and mom, who gave one another a second chance. 

Michelle GMA todler
Supplied

Lizette was a single mom of a teenage daughter. One day, Lizette read a newspaper article that moved her deeply. It was a heartbreaking report of a newborn baby that was found abandoned. 

The baby was wrapped in a plastic bag and left in a dustbin somewhere in Soshanguve. 

Lizette decided, after consultation with her daughter, that she would adopt a baby, to give a loving home to a child who needed a family. Six months later, Lizette received her baby; a little girl she named Michelle. 

READ: Good Morning Angels steps in to help those affected by Joburg fire

It turned out that Michelle was the baby Lizette had read about in the newspaper. It was April 2007 and Lizette earned a good living. Michelle has blossomed into a beautiful, kind, determined, and talented 16-year-old. She makes friends easily. She works hard and achieved five distinctions and academic colours last year. Lizette is a very proud and grateful mother.

In 2016, Lizette was retrenched from her job, which was a financial blow that she’s not recovered from since. With the help of family and friends, she’s been able to keep things going. Despite the financial hardship, Michelle remains a joy, who doesn’t ask for anything, while focusing on her dreams. 

Lizette is very quick to point out that she did not "save" Michelle’s life. She says, Michelle was sent to save hers.

Friends of this family reached out to Good Morning Angels to help Lizette give Michelle the things she will never ask for, like a matric farewell dress for next year, a little get-together at school for her friends on her birthday next month, and a new cellphone - as Michell’s hand-me-down has packed up.

READ: A new leg for 56-year-old Lalie Reynecke

REQUEST FOR: Mom Lizette and her daughter Michelle 

REQUEST FROM: René Odendaal 

ANGEL 1: Kenny Arnold representing Midas 

SPONSORING: The Midas team will assist Lizette and Michelle with a donation of R20,000 towards Michelle’s school and other needs. 

Midas will be joining Willard at their hole sponsorship at the Good Morning Angels Golf Day this Friday!

ANGEL 2: Karen Kruger from Karen Couturier 

SPONSORING: Karen Couturier offered a fantastic prize for the Good Morning Angels Golf Day: A distinctive Karen Couturier custom-made dress. This generous opportunity will go to Michelle for her matric farewell next year! This also includes a styled photoshoot by Fame Quest, of Michelle in her dress. This package has a total value of R25,000!

ANGEL 3: Deirdre King, the MD of Jacaranda FM

SPONSORING: Deirdre will be thrilled to buy Michelle’s Matric Farewell Shoes for her and gift her with make-up from Deirdre’s make-up range! 

ANGEL 4: Akhram Mohamed, Vice President of Operations at Huawei South Africa 

SPONSORING: Our Jacaranda Day sponsor, Huawei, will gift Michelle with a brand-new Huawei phone!

ORIGINAL REQUEST:


Good Morning Angels

Aan Wie dit mag Aangaan 

Met hierdie skrywe wil ek graag agtergrond gee van ‘n kind wat ‘n tweede kans in die lewe gekry het. Met haar vermoëns, talente en dit wat sy reeds oorkom het, voel ek dat sy ‘n jong dame is wat ‘n ongelooflike bydrae in die gemeenskap en ‘n impak in die lewe kan maak. My pad het gekruis met hierdie dogter deur gemeenskaplike vriende wat ‘n lang pad met die gesin stap. Hiermee stel ek graag vir Michelle Venter, 16 jaar oud en tans in Graad 11, deur die oë van haar ma, Lizette  (‘n enkelouer), aan u voor. 

Michelle se agtergrond: 

Ek het een oggend in die koerant gelees van ‘n pasgebore baba wat in Soshanguwe gevind is by die asblikke, toegedraai in ‘n kombers binne-in ‘n plastiese sak. Die storie het my diep geraak en ek het toe besluit dat ek graag ‘n verskil wil maak in ‘n baba se lewe en daarom een wil aanneem. Die aannemingsproses het in 2007 begin waarna ek op 26 April 2007 my baba ontvang het by Tshwane Plek van Veiligheid, min wetende dat die ses maande oue baba die einste dogtertjie was van wie ek gelees het in die koerant. 

Michelle se karaktereienskappe: 

Sy was van klein tyd af ‘n aanpasbare kind wat haar omstandighede aanvaar en die beste van situasies probeer maak. Sy verwag nie dinge wat ons nie kan bekostig nie en is tevrede om tweedehandse klere wat by die skool se klerebank gekoop is, te dra. Sy sal klere wat vir spesiale geleenthede gekoop is, meer as een keer dra en nie aandring op nuwe klere vir elke geleentheid nie. Die skool waarin sy is, is ‘n tradisieryke skool. Dit is moeilik as ma om toe te kyk hoe jou kind ontneem word aan die deelname van sosiale tradisies omdat finansiële druk dit nie toelaat nie. Ek vertrou egter op die Here om my gebede te hoor en so het Michelle in 2021 die geleentheid gehad om al haar maats na haar verjaardagpartytjie by die skool te nooi toe die gemeenskap ingetree het en dit geborg het. Sy was oorstelp van dankbaarheid want dit was die eerste keer wat sy haar maats na haar verjaarsdag toe kon uitnooi. Sy maak maklik maats en het ‘n groot vriendelkring teenoor wie sy baie lojaal is. 

Michelle se akademie: 

Sy is baie trots op haar skool en geniet die sosialisering, dinamika en stimulasie van die akademiese omgewing. Sy is hardwerkend en pligsgetrou en dit word weerspieël in haar uitslae. Sy het aan die einde van Graad 10 (2022) akademiese ereklere ontvang – ‘n prestasie wat nie alle leerlinge beskore is nie. Michelle het verdere erkenning ontvang deurdat die skool haar in 2023 uitgenooi het om op ‘n akademiese toer oorsee te gaan. As gevolg van finansiële omstandighede kon sy dit nie meemaak nie. 

Finansiële agtergrond: 

Alhoewel ek aanvanklik finansieël onafhanklik was, het ek ongelukkig in 2016 my werk verloor. My suster het my met ‘n klein werkie gehelp maar tydens Covid het die besigheid toegemaak en kon ek nie weer daarna ‘n aanstelling kry nie. Op hierdie stadium is ek aangewese op donasies en hulp van familie en/of vriende. Michelle ontvang vanaf Graad 8 meestal 100% skoolfondsvrystelling waarsonder sy nie in die skool sou kon aanbly nie. 

Michelle se toekomsdrome: 

1. Skool

Verjaarsdagviering 

  • Michelle verjaar op 11 Oktober en sy sal graag weer haar verjaarsdag saam met haar maats  wil vier in 2023 en 2024. Dit is en bly ‘n hoogtepunt vir elke dogter om die tradisionele ‘grass party’ saam met hulle vriendinne te kan hou. 

Michelle wil baie graag die skool se matriekafskeidsgeleentheid bywoon in 2024. Hulp word egter benodig om hierdie droom te laat realiseer. Sy gaan die volgende hiervoor nodig hê: 

  • Fondse om die funksie by te woon. 
  • Matriekafskeidrok. 
  • Hare, grimering en naels. 
  • Skoene, juwele en handsak. 
  • Motor vir vervoer na geleentheid. 
  • Fotograaf. 

2. Tersiêre studies:
Na matriek wil sy in 2025 graag gaan studeer aan ‘n Universiteit. Daarvoor gaan sy die volgende ondersteuning nodig hê: . 

Ons sien met verwagting uit na die moontlikhede wat vorendag kan kom om Michelle te kan ondersteun, om hoop te gee en ‘n verskil te maak in haar lewe. Ons hoor graag van Good Morning Angels en ons vertrou dat dinge vir Michelle sal uitwerk soos wat dit die wil van God is. Baie dankie vir die geleentheid om Good Morning Angels met haar behoeftes te kan nader . 

Vriendelike groete en seën

Rene Odendaal  

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Follow us on social media:

Image Credit: Supplied

MORE FROM JACARANDA FM


Show's Stories