Good Morning Angels: Giving a home to two teens who lost their mom

Good Morning Angels: Giving a home to two teens who lost their mom

Single mother-of-two, Tanya, put up a brave fight for two long years, however, she passed away this year.

GMA Cancer mom's daughters
Breakfast with Martin Bester

BACKGROUND:  Tanya battled cancer with all her might, with her two young daughters, 14-year-old Verné and 11-year-old Mika, by her side.

However, in May this year, Tanya passed away - holding on in hospital until she could see her daughters one more time, before letting go.

The girls used to stay with family friends, Jacques and Mianca Els, when Tanya was in hospital, but this time, they could not go home again and they are still living with the Els family.

Their grandmother, Marietjie, has sold everything and given up her job in Cape Town to relocate to Pretoria to care for the girls.

She, however, still does not have a home or a job and it will be a while still for her to be in a position to take the girls in.

While the grown-ups are getting settled, Verné and Mika have to pick up the pieces after their loss and carry on with school and life without their mom.

REQUEST FROM:  Anita and Johan Pio

REQUEST FOR: Verné and Mika

ANGEL 1: Retha Ingenbleek, Spar North Rand and the Pretoria Spar Women’s Challenge

SPONSORING: On behalf of the Pretoria Spar Women’s Race participants, Spar grocery vouchers for the family for R25,000

 ANGEL 2: Bennie Steenkamp, Resort Manager at ATKV Die Eiland Spa

SPONSORING: ATKV Die Eiland, has invited Verné and Mika and the Els-family for a weekend at Die Eiland - with accommodation, meals, and fuel for travel all included!  

ANGEL 3: Donnalee Roberts and Ivan Botha, actors and producers of the new 'Stroom-op' film 

SPONSORING: Donnalee and Ivan have invited Verné and Mika to watch their new movie, 'Stroom-op' with them at a special movie date!

ORIGINAL REQUEST:

Goeie middag,  

Dit is met groot hartseer dat ek hierdie briefie aan u stuur.  Sy is intussen oorlede (‘n enkelma wat geen inkomste en onderhoud gekry het nie, aangesien haar man haar en die twee dogters jare gelede verlaat het en was hy onopspoorbaar).  Sy is 10 weke gelede oorlede a g v ‘n tweejaar lange stryd met kanker.  Die oggend toe sy in die hospitaal opgeneem is, het sy my skoondogter gevra of sy haar dogters (14 en 11 jaar oud) by die skole sal gaan haal en of hulle by hulle kan bly tot sy uit die hospital uit kom.

Sy is die Maandag gehospitaliseer en die Donderdag het my seun ons geskakel en gesê hulle kan die dag nie die kinders by hul verskillende skole gaan haal nie.  Ek en my man (pensioenarisse) het toe gegaan om hulle te gaan haal en na my seun en skoondogter te neem. Dit was terwyl ons die kinders gaan haal het dat die hospitaal geskakel het om te sê Tanya se toestand is kritiek.  Ons het vir Verné en Mika onmiddellik Eugene Marais Hospitaal toe geneem, maar met ons aankoms was sy reeds oorlede.

Nodeloos om te sê, die twee dogters was histeries!

Tydens Tanya se begrafnisdiens (wat ook deur my seun (Jacques Els) en skoondogter (Mianca Els) betaal is, (omdat die familie nie oor die nodige fondse beskik het nie), het die familie gesê hulle sal help met die finansiering vir die versorging van die tweetjies.  Tot op datum het niemand enigsins ‘n bydrae gemaak nie.  Dus pleit ek by u en vertrou dat u dit gunstig sal oorweeg om Jacques en Mianca finansieel te help met brandstof en voedsel.  Mika het ook vir Mianca gesê sy moet geld skool toe neem vir die veldskool wat in September plaasvind.

Die ouma (Marietjie) van Kaapstad werk tans haar kennismaand en kom die einde van die maand na Pretoria om na die kinders om te sien.  Sy al egter ook eers werk moet kry alvorens sy die  kinders in haar sorg kan neem.

Ek vertrou dat u hierdie noodkreet sal aanhoor en probeer om van hulp wees.  Indien u wel sal kan help, sal ons oneindig dankbaar wees.

Baie dankie

Die uwe,

Anita Pio  

Show's Stories