Small, remarkable wins for Kevin from Rustenburg

Small, remarkable wins for Kevin from Rustenburg

After a devastating crash that left Kevin Jansen van Vuuren with severe injuries and shook the Rustenburg community, Good Morning Angels assisted his family with R70,000 to help with his journey of recovery. 

KEVIN AND AURELIA GMA
Supplied

After last week's publication of the 2023 matric results, families and students are preparing for the new phase after school. 

Some will study, others will find employment, but for the Van Rensburg family from Rustenburg, life is a celebration of the small victories and improvements.

We met matriculant Kevin Jansen Van Vuuren’s mother, Aurelia, last year, after a devastating crash that shook the Rustenburg Hoërskool community. 

Kevin was one of three boys in the vehicle. He survived with severe injuries (one boy died at the scene and a third sustained slight injuries). 

Over the past eight months, Kevin has spent many days in hospital and a sub-acute rehab facility in Pretoria. His road to recovery has been long, with many ups and downs.

Kevin went home for the first time just before Christmas, which sparked a sudden and remarkable improvement in his condition.

Over the past three weeks, Kevin’s left leg and arm started functioning, he can suckle (which is the first step to eating), he has started to communicate with a whistle, and he has laughed again. He thrives on seeing his family, twin-brother and younger brother, as well as his friends.

"Kevin gives his all and he doesn’t give up. He is so motivated and we can see how he is pushing himself every day to show us what he can do. He is such an inspiration and we are so proud of him," says his mom, Aurelia.   

Kevin’s family do not have a medical aid and have been covering all the costs privately with the help of donations and fundraisers. 

These funds are now depleted and they are in need of assistance to keep up with the therapies that have shown results over the past three weeks. 

That's why they reached out to the Good Morning Angels family again.  

Watch the full Good Morning Angels here: 

YOU CAN HELP: To assist Kevin on his remarkable road to recovery, donations can be made directly to the following bank account:

NAME: AE JANSEN VAN VUUREN  

BANK: CAPITEC

ACC NR: 2140807290

REF: KEVIN

REQUEST FOR: Kevin Jansen van Vuuren and his family 

REQUEST FROM: Various members of the Rustenburg community 

ANGEL: The Good Morning Angels Fund NPC

SPONSORING: The GMA Fund will assist Kevin and his family with R70,000 to assist with the costs of his medical treatment and needs for two months.

UPDATE:

Liewe Good Morning Angels,

Kevie se vordering is net amazing om te sien. Dit is vir ons ‘n groot voorreg om te sien hoe God vir Kevin genees, dag vir dag, week vir week. Daar is soveel om te vertel, ek weet nie eers waar om te begin nie.

Kevin kan al sy linker been beweeg, om te dink net 3 weke terug was daar geen beweging in sy bene nie. Sy linker arm en hand begin baie sterk word en hy begin mooi beheer kry sonder om te bewe. Nog baie werk wat voorlê om die hand en oog koordinasie 100% te kan kry, maar Kevie verbaas ons week by week. 

Sy versorgers het vir hom ‘n lysie teen sy kasdeur gemaak en hom geleer om met ‘n fluitjie te blaas. Hy weet presies wat hy soek en hou ons lekker besig. 1 x keer blaas is vir water, 2 x keer blaas is vir ‘n chippies; 3 x keer blaas is om te draai ens. Daar is 5 x goedjies op die lys. Hy kyk mooi teen die kas, kyk hoeveel kere hy moet blaas en dan laat weet hy as hy iets nodig het. Goeie manier om met ons te kan kommunikeer en dit gee hom ‘n gevoel van hy het beheer en ‘n sê in wat hy wil hê. Hy oefen hard aan sy slukspiere en reflekse. 

Kevie wil nou net begin eet, maar sy sluk is nog bietjie stadig. Die spraakterapeut sal ons laat weet wanneer sy dink ons kan begin met voeding deur die mond. Hy het suigstokkies begin suig, maar dit het vining gevaarlik geraak want hy byt hulle - nou geniet hy kaaskrulle, baie veiliger. Maar as ek hom so kyk, dink ek nie dit gaan lank wees nie. Hy gaan uit sy pad uit om ons te wys hy kan sluk. 

Sy nuwe physioterapeut was laasweek by hom. Hy het baie, baie oefening nodig om sy spiere weer reg te kry. Hy volg die opdragte mooi uit en sy linkerkant gaan al baie goed. Ons hoop sy regter kant kan nou volg en ook saam begin beweeg. Hy moet ten minste 3 x keer ‘n week physio kry en ons as ouers en versorgers moet elke dag 3 x keer ‘n dag sy oefeninge met hom doen op die dae wat die physioterapeut nie by hom is nie, om te keer dat hy nie styf word nie. Dit is ‘n groot verantwoordelikheid. Die spasma in sy hande en vingers raak bietjie vir bietjie beter met die nuwe oefeninge wat sy physio laas week gegee het. Sy linker gewrig kan al amper heeltemal reguit buig na so paar strekke. Ons werk hard aan die vingers en gewrigte sodat hy hulle ten volle kan begin gebruik. 

Daar is ‘n groot moontlikheid dat Kevie Fibre Glass Stut moet kry vir sy vingers en gewrigte as die oefeninge nie werk nie, net om die spiere in die regte rigting te druk en daar te hou vir ‘n week per stut. Dan moet ons ook so gou moontlik vir hom ‘n rystoel kry. Die stoel wat ons nou leen is nie gemaak vir hom nie en kan komplikasies en bedsere veroorsaak. Terapeut stel voor dat ons ‘n elektroniese rystoel kry, spesiaal vir hom gemaak en sal hom ook goed doen om so bietjie onafhanklik te voel as hy self kan gaan met die stoel waar hy wil wees. Kevie se vordering in die laaste 3 weke vandat hy by die huis was en in Rustenburg is, is so wonderlik. Hy geniet veral sy boeties en al die kuiertjie van familie en vriende. Kevie kan so lekker lag en dit is iets wat ons so lank voor gewag het. Sy persoonlikheid en menswees het net ontpop. Hy is regtig God se wonderwerk. 

Kevin gee alles wat hy het, hy gee nie op nie. Hy is so gemotiveerd en mens kan sien hy druk homself en wil elke dag vir ons wys wat hy al kan reg kry. Hy is so ‘n inspirasie, ons is so trots op hom. Ons bly elke dag op ons kniee voor God en weet Hy alleen is in beheer. Maar ongelukkig met nuwe vordering word die onkostes en Kevin se benodighede meer. Omdat hy nou so goed vorder kan ons nie nou sy terapie en versorging stop nie. Hy het nog ‘n ver, lang pad om te gaan en het al die hulp nodig wat ons moontlik vir hom kan gee. Ons vra weer nedering of daar enige iemand is wat nog in enige manier kan help met uitgawes. Donasies, voorstelle vir Fonds Insamelings, enige iets net om vir Kevie te help. Ons fondse is nou klaar en stress vlakke is hoog. So dankbaar vir almal wat al gehelp het. Ons weet nie altyd wie donasies gee en geld in betaal nie, maar weet net ons is so so dankbaar. Dit het Kevin al so ver gebring en vir 8 maande kon ons hom die versoring en terapie gee wat hy verdien het... 

Uitgawes vir Kevin:

Nuwe versorgingskliniek: R14 000.00 per maand 

Physio Terapeut - R9 500.00 per maand 

Occupational Health Therapist - R3 500.00 per maand 

Spraakterapeut - R2 500.00 per maand 

Fibre Glass Gewrig Stut _ ± R2 000.00 per sessie (kan tot 3 sessies wees) 

Elektroniese Ry stoel - ± R45 000.00 (moet spesiaal vir hom gemould word) 

Apteek Rekening - R4 000.00 per maand (kroniese medisyne/doeke/voeding) 

Spesiale kombuis kook kos - R2 000.00 per maand (spesiale diet van verskillende kossoorte wat ek 2 x week vir hom moet vars kook en fyn maak)

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Follow us on social media:

Image: Supplied

MORE FROM JACARANDA FM


Show's Stories