EKSKLUSIEWE: Dewald Wasserfall stel nuwe enkelsnit bekend
Updated | By Marius van der Walt
Dewald Wasserfall vier goue status met 'n nuwe liedjie
Afrikaanse kunstenaar Dewald Wasserfall het besluit om sy album “Jy is die storm” se goue status te vier deur ‘n nuwe enkelsnit bekend te stel.
“Laat die lig inkom” is die tweede enkelsnit van Dewald se derde solo album. Die album het reeds 15 000 eenhede verkoop sedert dit die eerste keer op die rakke verskyn het.
Volgens Dewald handel “Laat die lig inkom” daaroor om te vergeet van die verlede se gevegte en seer, en te fokus op die toekoms.
ALSO WATCH: Ed Sheeran celebrated his birthday with release of new song
“Om die goeie in jou lewe toe te laat en afstand te doen van die sleg… om jou eie lig te skep in tye van donker,” sê Dewald.
Bo-en-behalwe ‘n toer na Dubai in 2017, is Dewald se konsertkalender besig om vinnig vol te raak met verskeie plaaslike optredes wat beplan word.
Show's Stories
-
Céline Dion returns to stage for the first time in six years
"I made a promise to come back, to be back on stage."
Breakfast with Martin Bester 8 hours ago -
Rassie Erasmus and Siya Kolisi go bald after final New Zealand match
Rassie Erasmus and Siya Kolisi showed off new bald looks after the Springb…
Breakfast with Martin Bester 9 hours ago