Gloria Bosman, Karen Zoid en Anna Davel oortref met Johnny Clegg se 'Impi'
Updated | By Dean Paulse
Gloria Bosman, Karen Zoid en Anna Davel het die treffende weergawe van Johnny Clegg se ikoniese liedjie 'Impi', gesing.

In ’n ensemble-vertoning het Karen Zoid saam met die sangers Gloria Bosman en Anna Davel in Donderdagaand se episode van Republiek van Zoid Afrika ’n treffende weergawe van Johnny Clegg se ikoniese liedjie, Impi, gesing.
Die ander ateljeegas was die voormalige Springbokkaptein en rugbyheld, Jean de Villiers.
Volgende keer op RZA:
Die republiek word besoek deur die talentvolle aktrise-susters Trix en Lea Viviers, terwyl dielegendariese akteur en sanger, Richard van der Westhuizen, ook sy verskyning maak.
Show's Stories
-
WATCH: Dancing Spider-Men steal spotlight at wedding
What do you get when you combine a wedding, a Spider-Man suit and amapiano?
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
KYK: Die lekkerste Afrikaanse woorde!
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons n...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago