Jakkie Louw se nuwe enkelsnit is "Lekke"
Updated | By MorneJK
Afrikaanse sanger Jakkie Louw, wat bekend is vir sy weghol treffer Drie Pikkewyne, sê sy nuwe liedjie is basseer op die Brasiliaanse treffer, Nosa Nosa van Nosa Nosa Michel Telo.

"Ek was oppad Mosambiek toe en toe het een van my vriende gesê dis 'n lekker song. Ek het gedink, hoekom het ons nie sulke lekker liedjies in Afrikaans nie...die res was geskiedenis," sê hy.
Hy het hulp van twee Blou Bul rugby spelers ingeroep wat ook op die musiek video verskyn.
Jakkie is tans besig met sy nuwe album wat in Junie maand vrygestel gaan word en hy het laat glip dat dit alles "party" liedjies gaan wees.
"Daar is so baie ernstige nuus gebeure in die land, dit is tyd om bietjie te stop en en partytjie te hou," sê Jakkie.
Hy meen 2017 is die jaar van partytjie hou en dat Suid-Afrikaners moet ophou om hulself so ernstig op te neem.
"My nuwe album se naam is Party in SA en ek het met hierdie album meer gefokus op die "Drie Pikkewyne vibe" wat grootendeels partytjie liedjies is.”
Luister Dis Lekke, hier:
Show's Stories
-
Dad tries to have honest conversation with his 2-year-old
"I just wanted to have a conversation with you today...This morning you ...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 5 hours ago -
Winter playground returns to Melrose Arch
Take the kids out this weekend, visit the Melrose Arch Winter playground...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 5 hours ago