Karlien van Jaarsveld terug op die verhoog van 'Aspoestertjie'
Updated | By Jacaranda FM
Die gewilde musiekbyspel, 'Aspoestertjie' is terug op die planke, en Karlien van Jaarsveld vertolk weer die rol van sprokie heldin.

In 2015 het bekende akteurs en sangers Soli Philander, Izak Davel en Karlien van Jaarsveld oud en jonk vermaak met die ikoniese musiekbyspel, Aspoestertjie.
LEES OOK: TRAILER: Zac Efron stars as notorious serial killer Ted Bundy
Die geliefde storie is weer terug, maar die keer met twee nuwe akteurs.
Plaaslike akteur, Zak Hendrikz het die opwindende nuus dat hy die rol van die prins in 'Aspoestertjie' gaan speel met sy volgelinge op Instagram gedeel. Fezile Mpela, ook beter bekend as 'Ike' in Getroud Met Rugby, sal ook deel van die rolverdeling wees.
'Aspoestertjie' is te sien by die Staatsteater vanaf 5-28 Julie.
View this post on InstagramA post shared by Zak Hendrikz (@zakhendrikz) on
Karlien het ook die opwindende nuus op haar Facebook-blad gedeel.
Show's Stories
-
SA's most expensive city to buy groceries
This is the most expensive city to buy groceries as of June 2025.
Breakfast with Martin Bester 13 minutes ago -
5 things the happiest couples do over weekends
A couples psychologist shared five weekend habits that are key in a rela...
Breakfast with Martin Bester 13 minutes ago