KYK: Karen Zoid en Elandré steel harte met spesiale weergawe van 'Vuur Op Die Water'
Updated | By Dean Paulse
Karen Zoid en Elandré het in die eerste episode van die sesde
seisoen van Republiek van Zoid Afrika dié talentvolle jong kunstenaar se treffer, 'Vuur Op Die Water', gesing.

'Vuur Op Die Water' is na afloop van die episode op musiekstromingsdienste beskikbaar gestel, waar dit dadelik die gewildheidsleer begin klim het.
LEES: "Cigarettes are more difficult to quit than heroin" - Karen Zoid on quitting smoking
Dit het reeds op verskeie Suid-Afrikaanse stromingsplatforms die nommer-een-posisie ingeneem. Die aktrise Crystal-Donna Roberts en glanspersoonlikheid Jeannie D was Karen se ander besoekers in haar republiek.
KYK HIER DIE VERTONING:
In die volgende episode van Republiek van Zoid Afrika, gesels President Karen met Nico Panagio en Laetitia le Roux, wie almal se harte gesteel het op Survivor.
Die beeldskone Demi-lee Moore is die musikale gas en sing een van Karen se mooiste ballades saam met haar.
'n Paar uur voor die eerste episode wat Donderdag uitgesaai het het Karen saam met die Scenic Drive-span gekuier.
Sy het met Rian van Heerden gesels oor haar verslawing met dwelms en sigarette. Luister na die volledige onderhoud hier:
Show's Stories
-
LOOK: From wigs to urinals, Uber releases list of lost items
The e-hailing service has shared its 2025 Lost and Found index, which is...
The Drive with Rob & Roz 15 hours ago -
WATCH: New password hack will make your dreams come true
Have you tried using your passwords for manifestation?
The Drive with Rob & Roz 16 hours ago