KYK: Sky Ocean en Reynhardt Hugo stel musiekvideo vir 'Laat Die Liefde Leef' vry
Updated | By Jacaranda FM
In hierdie pop enkelsnit, met ‘n 'country' aanslag, vertel hulle die sensitiewe, maar tog so onskuldige liefdesverhaal van ‘n jong paartjie wat die pad byster geraak het.

Sky Ocean is terug, maar hierdie keer nie alleen nie! Sy en die nimlike Reynardt Hugo, (Dr Tertius Jonker in kykNET-sepie 'Binnelanders') het onlangs 'n romantiese duet, 'Laat Die Liefde Leef' bekendgestel.
LEES OOK: Reynardt Hugo releases music video for ‘Diep Binne My’
Die liedjie vertel die onskuldige liefdesverhaal van ‘n jong paartjie wat die pad byster geraak het. Hulle wil mekaar net weer by ‘n plek vind waar dinge voorheen ongekompliseerd, eenvoudig en pret was.
Die paar het die musiekvideo, met ‘n onvoorspelbare einde, trek definitief aan ‘n paar hartsnare, en was so paar dae na Valentynsdag bekenggestel.
Kyk dit hieronder:
Reynardt het ook onlangs die sluier oor van sy grootste struikelblokke gelig. In sy nuwe boek, Soldaat, wat tans op die rakke is, praat Reynardt eerlik oor die impak wat sy ouers se egskeiding op hom gehad het, en die invloed van drankmisbruik in hulle huis, sy swakheid vir vroue en die gevolge van sy dade.
Show's Stories
-
Earl Gregory talks about the gay rom-com 'No Hiding Here'
Earl Gregory spoke about the gay rom-com 'No Hiding Here' on Showmax.
The Scenic Drive with Rian 21 hours ago -
SA rapper to perform on 'The Ellen DeGeneres Show'
Well-known South African rapper, Nasty C, will be performing for Ellen D...
The Scenic Drive with Rian 1 day ago