Robbie Wessels wil met nuwe treffer Suid-Afrikaners bymekaar bring

Robbie Wessels wil met nuwe treffer Suid-Afrikaners bymekaar bring

Robbie Wessels is terug met 'n splinternuwe treffer - betyds vir die krieketwêreldbeker.

Robbie Wessels se nuwe treffer wil Suid-Afrikaners bymekaar bring
Verskaf / Robbie Wessels

As jy aan Robbie Wessels dink, dink jy dadelik aan sy treffer 'Tennisballe.' Maar, die keer is Robbie Wessels terug met 'n splinternuwe treffer om Suid-Afrikaners te inspireer en ons bymekaar te bring.

LEES OOK: Oprah Winfrey walks former Leadership Academy learner down the aisle

Wessels het die liedjie, "Beating of the Drums" geskryf om Suid-Afrikaners bymekaar te bring, terwyl die opwinding rondom die Krieketwêreldbeker begin gons. Wessel hoop dat die hele Suid-Afrika saam sal sing ter ondersteuning van die Proteas in die  krieket-wêreldkampioene.

KYK DIE MUSIEK VIDEO HIER

Show's Stories