The Voice SA-wenner se Tasché stel liriekvideo vir 'Tweedehandse Hart' bekend
Updated | By Persverklaring
“Tweedehandse Hart” is Tasché se tweede oorspronklike lied wat opgeneem is vir haar debuut kortspeler (EP) wat einde 2019 vrygestel is.

Na die uitreiking van die “Die Een” se enkelsnit was die idee om 'n vroliker lied te skryf. “Tweedehandse Hart” is 'n samewerking tussen Tasché, Jo-Lene Benade, Francois van Coke, Hunter Kennedy en Richard Onraet.
LEES MEER: Tasché Burger wins The Voice SA 2019!
“Die song gaan daaroor om alles,van jouself te gee vir daardie spesiale persoon, jy’t dalk nie veel om te gee nie maar jy het jou liefde, jou tyd en jou tweedehandse hart,” vertel Tasché.
Die liriek-video vir “Tweedehandse Hart” is deur Rave Growl vervaardig.
“Ons wou iets anders as 'n standaard music video doen en daar was besluit op 'n lyric video wat al die mooi elemente wat vir die EP se boekie design was, in 'n visuele fees te verander en so die EP se design aspekte afshow.' voeg die The Voice SA-wenner by.”
Kyk die video hieronder:
Show's Stories
-
Zuckerberg could be saying goodbye to Instagram and WhatsApp
The biggest celebrity break-up of 2025? Mark Zuckerberg and Meta.
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
LOOK: Zoë Brown shows off beautiful twin boys
The new mom has shared more about her pregnancy journey, birth, and move...
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago