Andriette verwag 'n seuntjie

Andriette verwag 'n seuntjie

Afrikaanse sangeres, Andriette Norman het op sosiale media bevestig dat sy 'n baba-seuntjie verwag. 

Andriette
huisgenoot.com

Die voormalige naas-wenner van Idols SA en haar man het verlede jaar getrou nadat hy haar meer as eenkeer die ja-woord gevra het.


Andriëtte het reeds in 2007 as 'n vars vokale vonds in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie begin woel en 9 jaar later hou sy steeds aan om musiekliefhebbers te verras.


Sy het vroer die week op haar facebook plad bevestig dat hulle 'n seuntjie verwag en het na die pienkvoet as "boetie" verwys.


LEES OOK: WATCH: Andriëtte literally hits the stage


Haar nuutste oplewering is haar album, "Perel vir 'n Kroon", wat onlangs bekendgestel is.


Andriette Norman
Facebook

Show's Stories