'7de Laan'-akteur kritiek na hartaanval
Updated | By Jacaranda FM
David Rees, wat die rol van 'Chris Welman' in die gewilde SABC-sepie '7de Laan' vertolk, het Maandag 'n dubbele hartomleiding ondergaan nadat hy Sondag 'n hartaanval gehad het.
David Rees, wat die rol van 'Chris Welman' in die gewilde SABC-sepie '7de Laan' vertolk, het Maandag 'n dubbele hartomleiding ondergaan nadat hy Sondag 'n hartaanval gehad het.
Kayleen Bessit, PR bestuurder by '7de Laan', het die nuus aan Jacaranda FM bevestig.
Volgens Rees se publistiteitbestuurder, Corlia Strauss, is die geliefde akteur in die waakeenheid van die hospitaal waar hy behandel word.
"Dit gaan kritiek, maar stabiel."
Rees behoort nie aan 'n mediese fonds nie en die onverwagse gebeurtenis het 'n emosionele en geldelike las op die Rees-familie geplaas.
"Ons benodig dringend fondse vir hom," het Strauss bevestig.
Om by te dra tot die fonds, volg die Back a Buddy-skakel of stuur 'n e-pos na [email protected]
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
A woman in her 40s: 'Mevrou Mevrou' share their experiences
What does the world expect from a woman in her forties?
Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago -
Warning for South African homeowners with boreholes
The South African government is coming after homes with boreholes.
Breakfast with Martin Bester 16 hours ago