Amalia Uys in nuwe Afrikaanse fliek
Updated | By MornéJK
Die lusmaker vir die lokprent van Jy Klink Soos Lente is bekendgestel en Amalia Uys is in die hoofrolverdeling.
Volgens berigte handel dié Afrikaanse fliek, wat in September fliekteaters tref, oor oor ’n motorwerktuigkundige wat sy baas se dogter in ’n kroeg raakloop en deur haar sjarme onkant gevang word.
Hy vertel haar dat hy in 'n "band" speel en dan volg die volgende stap: om dan ’n "band" te begin.
Hy en sy vriende van die werkswinkel span talente saam in ’n poging om haar hart te wen.
Akteurs, Amalia Uys, Stiaan Smith, Pietie Beyers, James Alexander, Bennie Fourie, Wilson Dunster, James Cunningham, Darren Kelfkens, Bouwer Bosch, Tina Kruger en Elize Cawood is in die rolverdeling.
Show's Stories
-
Experts reveal whether you should be polite to AI or not
Do you say "please" and "thank you" when you use AI?
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago