Listen Live

Andriëtte verwelkom baba seun

Afrikaanse sangeres, Andriëtte Norman het op sosiale media bevestig dat haar en manlief se pienkvoet die week gebore is.

"Graham Harold Moolman. Gebore net na 12h en gesond.Weeg 3.96kg. Dankie Liewe Jesus vir hierdie wonderwerkie. Niks kan die gevoel "beat" nie," het sy op haar Facebookblad geskryf.


Andriëtte Norman  is beter bekend as net Andriëtte en het bekendheid verwerf as 'n deelnemer van Idols SA.


Haar debuut album is in 2008 vrygestel en sedertdien is daar geen keer aan diemeisie met die diep stem nie.

Andriette Norman
Facebook

Show's Stories