Arno Carstens se nuwe musiekvideo
Updated | By MornéJK
Rocker, Arno Castens het uiteindelik sy eerste Afrikaans musiek-video vir Ontwaak bekend gestel.
Arno Carstens is terug, maar die keer met sy eerste Afrikaanse EP, Die Aand!
Die Aand se oorsprong kom van Die Aanblom 13, wat die titel is van sy afrikaanse album wat later in 2016 vrygestel word.
Die Aandblom 13 is die adres waar hy groot geword het, en is vir hom simbolies, dis waar sy Afrikaanse wortels ontspruit het.
Die Aand het steeds Arno se kenmerkende en unieke klanke waaraan sy aanhangers gewoond is, en hierdie EP is absoluut uniek and baie persoonlik, aangesien elke lied self deur Arno geskryf is.
- Persverklaring
Show's Stories
-
Lianie May skop die somer af met nuwe enkelsnit
Suid-Afrikaanse sanger Lianie May het op Breakfast with Martin Bester ko...
Breakfast with Martin Bester 2 hours ago -
How to use the 2026 public holidays to get 51 days off
2026 is around the corner and you might already want to start planning y...
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago