Arno Jordaan verwag tweede baba
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, Arno Jordaan het gister die nuus op sosiale media bekend gemaak en bevestig day hy en vroulief, Lizanie nog 'n seuntjie verwag.

Jordaan en Lizanie Pohl is in 2012 buite Tzaneen in Limpopo getroud en kort daarna het hul eersteling, ook 'n seuntjie, Milan sy opwagting gemaak.
Verskeie groot name in die Afrikaanse musiekbedryf het Arno en Lizanie geluk gewens nad dié aankondiging.
Arno het op instagram geskryf dat Lizannie nou reeds 23 weke swanger is en dat die nuwe kleinding reeds 500g weeg.
"Hoe amazing is die foto wat ons vanoggend van ons volmaakte seuntjie gekry het!hys maar 23weke en weeg 500g! Hy lyk nogals moedeloos moet ek se!" het hyt geskryf.
Hier is die foto wat hy gister op sosiale media gedeel het.
Show's Stories
-
The secret emojis Gen Zs are using and their meanings
Can you understand the meaning behind the emoji?
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
UNO is coming to Las Vegas casinos
Las Vegas is throwing out a wildcard!
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago