Bobby passievol oor renosters
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, en nou realiteits-ster, Bobby van Jaarsveld het die week in die spore van veldwagters in die Magaliesburg-gebied geloop en gehelp om renosterstropery te bekamp.

Die realiteitsprogram volg Bobby en suster, Karlien van Jaarsveld, waar hulle hulself elke week in iemand anders se skoene plaas.
Vandeesweek het Bobby sy mikrofoon ingeruil vir 'n jas en flitslig terwyl hy saam met veldwagter op patrollie gegaan het.
"Renosterstropery is nogal 'n baie groot ding wat aangaan in Suid-Afrika en Afrika," sê Bobby.
Hy voeg by dat as jy nie geraak word deur die grusame euwel van renosterstropery nie, is jy deel van die stropers.
Kyk die video hier:
Show's Stories
-
The secret emojis Gen Zs are using and their meanings
Can you understand the meaning behind the emoji?
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
UNO is coming to Las Vegas casinos
Las Vegas is throwing out a wildcard!
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago