Droomgroot by Innibos 2016
Updated | By MorneJK
Dis amper tyd vir die Innibos Nasionale Kunstefees in Mbombela, en vanjaar word feesgangers gemaan om groot te droom.

Alhoewel die hoofprogram reeds stilletjies bekend gemaak is is daar groot geheimsinigheid oor verskeie produksies en aktiwiteite wat gedurende die fees sal plaasvind.
Die feeskomitee sal op Vrydag 13 Mei die volle program asook 'n nuwe Innibos "drankie" bekendstel tydens die amptelike loods-konsert.
Bok van Blerk, Bobby en Karlien van Jaarsveld maak deel uit van vanjaar se loodskonsert wat gratis aangebied word.
Die organiseerders het geterg met nog spesiale aanbieding, in 'n video wat hulle op sosiale media gedeel het.
Kyk gerus:
Show's Stories
-
The secret emojis Gen Zs are using and their meanings
Can you understand the meaning behind the emoji?
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago -
UNO is coming to Las Vegas casinos
Las Vegas is throwing out a wildcard!
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago