Elizma Theron praat oor baba-seuntjie & toekomsplanne
Updated | By MornéJK
Afrikaanse pop-ster, Elizma Theron het aan Jacatainment vertel hoe lekker dit is om vir 'n tweede keer mamma te word.

Sy het haar baba-seutjie vroer die haar die wereld in verwelkom en meen sy is reg om terug te keer ateljee en verhoog toe.
"Ma-wees is so lekker en ek is ongelooflik lief vir my twee kinders, maar ek mis die verhoog en dis tyd om terug te keer ateljee toe," het Elizma gesê.
Sy is tans besig om aan 'n country album te werk en het 'n draaiboek geskryf vir 'n nuwe film wat later vanjaar verfilm gaan word maar daaroor wou sy nie veel uitbrei nie.
"Ons is nog besig met die skaaf-proses en om 'n draaiboek te skryf is nogal uitdagend," meen Elizma.
Sy is in Augustus vanjaar op die verhoog saam met Nicholis Louw en Ray Dylan vir die Krone Konserte waaroor sy baie opgewonde is.
Show's Stories
-
The secret emojis Gen Zs are using and their meanings
Can you understand the meaning behind the emoji?
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
UNO is coming to Las Vegas casinos
Las Vegas is throwing out a wildcard!
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago