Emo Adams neem oor by Johan Stemmet as nuwe aanbieder van Noot vir Noot
Updated | By Jacaranda FM
Hier is nog opwindende nuus vir die talentvolle sanger, Emo Adams!
Emo Adams is vanoggend aangekondig as die splinternuwe aanbieder van Noot vir Noot. Emo sal die rol oorneem by Johan Stemmet wat die gewilde musiekprogram vir 29 jaar aangebied het.
LEES OOK: Tarryn Lamb and Emo Adams team up to make you famous
Johan Stemmet het die opwindende nuus op sosiale media gedeel. Hy het genoem dat hulle 'n aanbieder gesoek het wat, onder andere, kan sing, goed beweeg, en goed kan aanbied.
Lees sy volle aankonding hier:
LEES OOK: ‘You can’t get tired of doing what you love’ - Johan Stemmet on Breakfast
Stemmet het op Donderdag, 17 Janurarie 2019 - vir die laaste keer - die program aangebied. “Dit is ’n groot ding vir my en ’n moeilike aankondiging om te maak, want die program was so deel van my lewe. Tog voel ek dit is tyd vir ’n nuwe bloed en dat die program ’n nuwe seisoen sal betree,” het Stemmet voor sy laaste program aan Netwerk24 gesê.
Die 44ste seisoen met Emo as aanbieder begin op SABC 2 vanaf 15 Augustus 2019.
Show's Stories
-
LOOK: Alan Winde arriving in Parliament in bicycle shorts causes a stir
Alan Winde caused quite a stir after he arrived in bicycle shorts and pi...
Breakfast with Martin Bester an hour ago -
Major recall of popular pet food after contaminated stock hits shelves
38 popular pet food products have been recalled due to safety concerns.
Breakfast with Martin Bester 2 hours ago