FOTO'S Gewilde 'Binnelanders'-ster trou!
Updated | By Jacaranda FM
Dié gewilde en aantreklike 'Binnelanders'-ster is uiteindelik getroud nadat hy vroeër vanjaar sy verlowing aangekondig het.

Die akteur en sanger, Ramey Short, het vroeër vanjaar op sosiale media aangekondig dat hy aan Loricia verloof is.
"2022 kon nie beter begin het vir ons nie en ek is die gelukkigste man," het Short op Instagram geskryf.
LEES: Ontmoet vir Mr. en Mev. Greeff
Short, wat veral bekendheid verwerf het vir sy rol as dr. Quinton Meyer in 'Binnelanders', het onlangs op Boschendal-wynlandgoed in Franschoek getrou.
Die trane het behoorlik gevloei toe sy mooi bruid op Ellie Golding se 'How Long Will I Love You' na die kansel gestap het.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Here's what you missed on The Drive with Rob & Roz this week
Name That Shark, top 100 films of the 21st century, Chef Jenny Morris, '...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
Here's what you missed on Breakfast With Martin Bester this week
Shekhinah, Kurt Darren, Jameson Stocks, vaping in schools, and more.
Breakfast with Martin Bester 4 hours ago