KYK: Ontmoet vir Mr. en Mev. Greeff
Updated | By The Drive with Rob & Roz
Die gewilde 'Blood & Water'-akteur Arno Greeff is getroud én smoorverlief!
Die gewilde akteur, Arno Greeff, wat veral bekend is vir my Netflix-rol as Chris Ackerman in 'Blood & Water' 'n bedorwepanseksueel.
LEES: STEM: Wie is jou 'Die Kontrak 2' wenner?
In die drama-reeks, wat eersdaags op Netflix weer begin, is sy ouers skatryk en alewig besig om die wêreld plat te reis.
In die werklikheid is dit die teenoorgestelde van wie Arno Greeff is, hy soek standvastigheid en is nou met die beeldskone IIuksa Nagy, getroud.
LEES: Hoërskool Rustenburg koor laat hare rys met nuwe musiekvideo
Greeff het 'n pragtige video van hul spesiale dag op sosiale media gelaai.
Kyk na die video hieronder:
Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Rassie Erasmus to receive SA’s highest award for uniting the country
Rassie Erasmus will be recognised for advancing “social cohesion among Sou…
Breakfast with Martin Bester 2 days, 2 hours ago -
West Rand man’s underwear car prank has SA in stitches
This is next-level pranking…
Breakfast with Martin Bester 2 days, 2 hours ago