Franja du Plessis gesels oor debuut album: My Verhaal
Updated | By MornéJK
Afrikaanse pop koningin, Juanita du Plessis se dogter, Franja stel binnekort haar debuut album, My Verhaal bekend.

Dit lyk of die appel nie vêr van die boom val nie, met Franja du Plessis wat binnekort haar musiek-debuut maak.
Die 22-jarige Franja het vinnig gemaklik geraak agter die mikrofoon nadat sy 'n paar jaar gelede haar debuut op die grootskerm gemaak het.
"Die album is 'n samevatting van musiek waarvan ek hou en die skryfproses was uitdagend by tye."
Sy meen dat haar ma, Juanita, haar deur-en-tyd help het met terugvoering en haar ook etlike kere aangespoor het om van voor af te begin skryf.
"My ma het 'n goeie oor as dit kom by musiek so haar leiding was vir my belangrik," her Franja aan Jacaranda FM News gesê.
Hier is meer oor die CD:
1 - Stad Van Verlange
2 - My Verhaal
3 - Dra Jou Hart
4 - Ek Kan Nie Ophou Kyk
5 - Regte Een
6 - Kom Klim Nou Uit
7 - In Twee Geskeur
8 - My Gunsteling
9 - Dorp Rooi Verf
10 - Behoort Aan Jou
11 - Terug Na Die Begin
12 - 'n Beter Plek
13 - Mooier As 'n Mens
14 - Wil Jou Hart Nooit Breek
15 - Bly Altyd Hoop
16 - Kyk Dwarsdeur My
Show's Stories
-
Vermaaklikheidster in hospitaal ná fratsongeluk
Bibi du Preez het 'n versoek op aanhangers gemaak om haar te ondersteun ...
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago -
50-hour water maintenance coming for these Joburg areas
Residents have been reminded of a 50-hour water maintenance operation th...
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago