Gaan Aardklop toe, want Schalk Bezuidenhout sê so
Updated | By MornéJK
Die Aardklop Fees vind vanjaar vanaf 4 tot 9 Oktober plaas in Potchefstroom en organiseerders beloof om jou die jaar meer as ooit te bied.

Die fees wat al seder 1998 in die studente-dorp gehou word was vroer in gedrang maar danksy 'n paar kunsgeesdriftiges is die fees weer op die been.
Nie net is Aardklop terug nie maar kaartjies is weer heeltemal bekostigbaar en verloop volgens berugte baie goed in aanloop tot die fees.
Van die kunstenaars wat vanjaar by Aardklop optree sluit in Karen Zoid, Elvis Blue en Bobby van Jaarsveld.
Die ATKV-Tienertoneelfinaal word vanjaar vir die 10de keer tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied.
Die TOP 16 produksies uit ongeveer 200 sal hul passie vir teater uitleef tydens die finaal van dié kompetisie wat ten doel het om ’n liefde vir Afrikaanse toneelspel en - kyk by hoërskoolleerders te kweek en ook om kreatiwiteit en talent te ontwikkel en
ontgin.
Sluit jou feesdag saans af met skaterlag in die geselskap van Suid-Afrika se voorste komediante.
Schalk Bezuidenhout het 'n paar goeie redes waarom jy nie Aardklop mag misloop nie.
Show's Stories
-
Single mom shares a day in her life without a village
Sometimes, you just need to keep your head up high and focus on love, an...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago -
Stellies student tries a Durban curry for the first time
Don't fear a Durban curry – embrace it, and you might be pleasantly surp...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago