Geliefde 'Binnelanders'-akteur James Alexander oorlede
Updated | By Jacaranda FM
Aktrise Anel Alexander het vroeg Saterdagoggend bevestig dat haar akteurman, James Alexander, gesterf het.

James Alexander, wat bekend was vir sy rol as Dr. Rico Maartens in die kykNET-sepie, 'Binnelanders', het sy stryd teen kanker verloor.
Hy is op 28 April op die ouderdom van 45 oorlede.
"Om te sê dat ek hartseer is sal 'n onreg aan die 22 jaar doen wat ons saam spandeer het," het sy vrou Anel Alexander op Instagram geskryf.
LEES: Aktrise Anel Alexander weer terug by die huis
"Ek kan nie my lewe sonder jou aan my sy indink nie."
Hy was in 2019 gediagnoseer met kop-en-nek kanker.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Dad tries to have honest conversation with his 2-year-old
"I just wanted to have a conversation with you today...This morning you ...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago -
Winter playground returns to Melrose Arch
Take the kids out this weekend, visit the Melrose Arch Winter playground...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 3 hours ago