Geliefde 'Binnelanders'-aktrise sterf
Updated | By Jacaranda FM
Die geliefde aktrise is Saterdagmiddag in die ouderdom van 79 oorlede.

Die geliefde aktrise Julie Strijdom is Saterdagmiddag in die ouderdom van 79 oorlede. Sy is weens nierversaking oorlede in 'n hospitaal in Pretoria.
LEES: Eben Etzebeth se vrou deel oulike foto van hul babadogtertjie
Volgens Maroela Media, is sy drie weke gelede in die hospitaal opgeneem.
Sy sou in Julie haar 80ste verjaarsdag gevier het.
LEES: Hannon se vervreemde man Julius as vermis verklaar
"Sy was vreeslik lief vir mense en her graag gesels. Sy kon so lekker gesels," het haar suster Linda Erwee aan Maroela Media genoem.
Strijdom was veral bekend vir haar rol as 'Tannie Breggie' in 'Binnelanders' en 'Lady Di Roos' in 'Knysna'.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Experts reveal perfect height for high heels
If your feet are screaming while you're wearing high heels, it might be ...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
12 high-paying jobs in SA that don't require a degree
No degree, big paycheck: These jobs South Africa pay big and don't need ...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago