Gerhard Steyn deel fotos van baba dogtertjie
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, Gerhard Steyn, bekend vir sy treffer Baby Tjoklits, het die week die eerste fotos gedeel van sy 7-maande oue baba dogtertjie.
Steyn het die fotos met sy aanhangers op facebook gedeel.
"Vandag 7 maande terug het ons klein Prinses geveg vir haar lewe.. maar met gebed en GOD se genade is sy gesond en besig om ons lewens op soveel maniere in te kleur.. n bondeltjie liefde. Wat 'n voorreg is dit dat die VADER ons as haar ouers gekies het," het Steyn op die sosiale netwerk geskryf.
Hy en sy vrou, Zelri het in 2013 getrou.
Show's Stories
-
Where to watch the 2026 Winter Olympics
South Africa could be missing out on our Winter Olympics team making his...The Drive with Rob & Roz 1 day, 20 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 20 hours ago