Op Maandag 25 April 2016 sal die ganse Afrikaanse Musiekbedryf by die Joburg Theatre byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd tree om die gesogte Ghoema Afrikaanse Musiekpryse.

Ghoema toekennings: Die nominasies

Op Maandag 25 April 2016 sal die ganse Afrikaanse Musiekbedryf by die Joburg Theatre byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd tree om die gesogte Ghoema Afrikaanse Musiekpryse.

Ghoema 2016
Official Website

Vanjaar se toekenningsaand gaan behoorlik swierig en opwindend wees met optredes deur van ons land se top kunstenaars insluitend Elvis Blue, Steve Hofmeyr, Karlien van Jaarsveld, Blackbyrd, Hemelbesem, Brendan Peyper en selfs Andriëtte.


Kategorie-aanbieders vanjaar sluit bekende  Afrikaanse gesigte in soos  Robbie Kruse (Bravo!), Theordore Jantjes (7de Laan) en akteur Jody Abrahams in.


Kaartjies om Ghoema 2016 op 25 April 2016 by die Joburg Theatre by te woon is beskikbaar by WebTickets vanaf 15 Maart 2016.


Hoe om vir jou gunsteling te stem:


Sms kategorie kode na 39953

Koste per sms: R 2.00

Slegs 20 stemme per selfoon-nommer word toegelaat


Die nominasielys:

Ghoema 1
Ghoema2
Ghoema3
Ghoema4

Show's Stories