Heidi tref die grootskerm, in Afrikaans
Updated | By MornéJK
Die klassieke verhaal van Heidi sal vroeg volgende maand vir die eerste keer in Afrikaans by fliekteaters vertoon word.
Een van die mees bekendste kinderprogramme sal eersdaags as 'n vollengte film op die silwerskerm begin draai, in Afrikaans.
Die rolprent is oorspronklik in Duits verfilm met Afrikaanse stemwerk deur Jenna Dunster (Heidi) Charlene Brouwer (Klara), Louis van Niekerk (Oupa), Rolanda Marais (Juff. Rottenmeier), Ruan Wessels (Peter), Anel Alexander (Tante Dete) en Sandra Prinsloo (Klara se ouma).
Heidi is in 2015 in die Alpe verfilm en is baseer op die oorspronklike boeke met dieselfde naam.
LEES OOK: Amalia Uys in nuwe Afrikaanse fliek
Duitse regiseur, Alain Gsponer het die fliek lewe gegee.
Show's Stories
-
"Producers are scared to talk and scared to speak out," says South African journalist
TV and film journalist Thinus Ferreira spoke to The Drive with Rob and R...
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
Legendary pop star arrested on suspicion of driving under the influence
According to various sources, the singer was arrested on Wednesday, 4 Ma...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago