Innibos maak kunstenaars bekend vir 2016
Updated | By MornéJK
Die Innibosfees het die week die kunstenaars bekend gemaak wat tydens vanjaar se konserte op die hoofverhoog gaan optree en dis 'n ster-belaaide program.
Die tema van vanjaar se fees is Droomgroot en beloof om weereens die Laeveld op horings te neem met verskeie verhoog-produksies, vertonings en musiek-konserte.
Hiermee die program:
Woensdag 29 Junie 2016 – Huisgenoot Afskopkonsert
Elvis Blue, Dewald Wasserfall, Kurt Darren, Nicholis Louw, ADAM, Joseph Clark, BlackByrd, Arno Jordaan, MoniQue en Ampie.
Hektoegang: Volwassenes R100, Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Senior Burgers R50
Goue sirkel: R75 per persoon (alle ouderdomme)
Donderdag 30 Junie 2016 – kykNET Rockkonsert
Karen Zoid, Kahn Morbee, Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Black Cat Bones, Dan Patlansky en Albert Frost (Collaboration), Prime Circle en die twee bands van die Innibos RockRumoer-kompetisie.
Hektoegang: Volwassenes R100, Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Geen goue sirkel
Vrydag 1 Julie 2016 – kykNET Konsert
Riana Nel, Adam Tas, Emo Adams, Gerhard Steyn, Jak de Priester, Juanita du Plessis, Dr. Victor & the Rasta Rebels, Willem Botha en Eden.
Hektoegang: Volwassenes R150, Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Goue sirkel: R100 per persoon (alle ouderdomme)
aterdag 2 Julie 2016 – JacarandaFM Konsert
Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Corlea Botha, Dozi, Jay, Lianie May, Joshua na die Reën, Snotkop, Sibongile Mngoma, Joe Foster, Ghapi, Jannie Moolman, Leah, Brendan Peyper en Charlize Berg.
Hektoegang: Volwassenes R175, Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Goue sirkel: R225 per persoon (alle ouderdomme)
Sondag 3 Julie 2016 – ATKV-Loof Hom Innibos
Juanita du Plessis, Lindi Strydom (seremoniemeester), Onbeskaamd, Anders, Rouchelle Liedemann, Adam Barnard, Renee Kruger, Ruan en Franja du Plessis, Steyn Fourie en Elvira Kohn.
GRATIS vir almal
Show's Stories
-
The Januworry version of a popular alcoholic shooter
People are still feeling the holiday blues as we move into the longest m...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 15 hours ago -
Karaoke Kong invites you to be their first Superstar of 2025
If you love karaoke then this one's for you!
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 15 hours ago