Jak de Priester is besig met sy nuwe album
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, Jak de Priester sê Innibos is die lekkerste fees in die land.

Jak het vanjaar nie net op die hoofverhoog opgetree nie maar ook deel geneem aan die "Kos Crawl"
"Ek raak nog altyd senuweeagtig om voor 'n groot gehoor op te tree veral by feeste want nie almal is daar om jou te sien nie, so mens moet 'n indruk maak op mense wat dalk nie jou musiek ken nie," het Jak gesê.
Hy het ook laat glip dat hy besig is om te skryf aan sy nuwe album at binnekort op die rakke sal wees.
"Dit is my 15 de jaar in die musiek-bedryf en daarom wil ek die nuwe album baie spesiaal maak," se Jak.
Hy het ook bietjie gepraat oor andedr projekte waarmee hy besig is.
Show's Stories
-
SA singer Roan Ash talks new music and Nashville inspiration
Singer-songwriter Roan Ash is living the dream in Nashville, one of the ...
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago -
Prince Harry resigns from southern Africa charity
Prince Harry has quit as patron of a charity he founded in southern Afri...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago