Jak de Priester span kragte saam met Beeskraal
Updated | By MorneJK
Afrikaanse sanger, Jak de Priester het sy nuutste musiek video bekend gestel waarin hy kragte saamspan met Beeskraal.

Jak de Priester se nuwe treffer, Sporelied is opgedra aan die 85ste verjaarsdag van die Voortrekkers en soos net Jak kan, neem hy mens terug na jou kinderdae in die musiek video.
Die ouens van die Afrikaanse band, Beeskraal Revival is ook in die video te sien en stel hul instrumentele talente ten toon.
Dis moeilik om te glo maar Jak is al etlike jare in die Afrikanse musiek-bedryf en het al 8 albums, 'n digbundel en koffietafel boek uitgereik.
Hy is 'n familie man wat al reeds 'n liedjie deur die oe van sy seuntjie, Jamie geskryf het en daar is geen keer aan die man se talente nie.
Kyk die video hier:
Show's Stories
-
'Don't mess with my dad': Girl's version of classic song
This daddy-daughter duo reworked the lyrics of the popular 2002 song by ...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago -
Crocodile wors anyone? A popular meat choice for many in SA
Would Crocodile Dundee give the thumbs up to crocodile wors?
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago