Jana Fischer deel baba fotos
Updated | By MornéJK
Afrikaanse aktrise, Jana Fischer het die week fotos van haar eersteling op sosiale media gedeel.
Jana is in 2014 met die liefde van haar lewe getroud.
Haar loopbaan het behoorlik opgevlam nadat sy haar B-Tech graan aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie in Drama voltooi en 'n ruk lank oorsee gaan toer het.
In 2009 het sy 'n rol in Villa Rosa losgeslaan waarna sy gereeld op verskeie sepies verskyn het maar haar rol as Monique in Vallei van Sluiers het haar werklik in die publieke oog geplaas.
Sy het saam met groot name soos Nico Panagio en Chris van Niekerk gewerk.
Hier is 'n paar fotos van haar nuweling.
Fotos: Facebook
Show's Stories
-
Are mood swings a mental health alarm?
"A safe, secure space... creates a regulated, calm mental state of being...
Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago -
Amor Vittone's new love opens up about tragic loss of his wife
Speaking to Breakfast with Martin Bester, Amor Vittone and Marius van Bi...
Breakfast with Martin Bester 4 hours ago