Joe Foster is geen ridder op 'n wit perd
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, Joe Foster het pas sy nuwe enkelsnit, 'Ridder', bekend gestel maar hy meen hy is geen ridder op 'n wit perd nie.

Hy sê die liedjie gaan oor mans wat altyd probeer om die held te wees in elke situatise, maar dat mens soms moet oorgee.
"Soms is dit okay as jy nie die ridder op die wit perd is nie," sê hy.
Joe sê hy gebruik sy musiek om te kommunikeer en homself uit te druk deur 'n boodskap oor te dra.
"Dit is vir my ongelooflik belangrik dat my musiek iets beteken vir my aanhangers. Al dra jy 'n ernstige boodskap of 'n party boodskap oor - dit is my manier om te kommunikeer," sê hy.
Luister na 'n gedeelte van Joe se nuwe enkelsnit hier:
Show's Stories
-
Altus Theart sing The Weeknd se 'Blinding Lights'
Akteur en musikant Altus Theart het sy weergawe van The Weeknd se 'Blind...
Breakfast with Martin Bester 49 minutes ago -
WATCH: Man tries to mount a cow and instantly gets punished
This is what happens when you mess with mother nature...
The Workzone with Alex Jay an hour ago